Engel in die more duiwel in die nag
ek sien jouas ek jou so sien met jou lang swart hare oor jou skouers gesprei en jou oe sag toe jou sagwarm asem roer die hare oor jou wang ek sluk swaar met betraande oe hoe is dit moontlik dat my sagvrou so n duiwel was laasnag ek draai flou om vir nog tien …
Jy het die enigste mooi iets in jou lewe versmaai
ek het jou vertrou ek het geglo in wat jy gese het jy het meer net met my gespeel omdat ek nog niks geweet het nie na daardie skelm nag was ek bereid om jou lief te he jy het my seergemaak jou lee woorde hou geen belofte in nie en so het jy die …
Hy sit afwagtend en poleer die punte van sy valentyn pyle
hy het nou n bril gekry en sal die bokkies mooi kan sien hy sien die bokkies aangehuppel kom en span sy boog waarom wil jy my skiet vra die jong bokkie verward gooi hy sy boog neer die bokkie kyk hom in die oe en se ek wag al te lank vir jou Liked …
Die vuur wat verteer
sewe dae en sewe nagte het ons in die vuur getuur na die dansende tonge die dans van die liefde die warm golwe het ons oorspoel die fynsweet het sout geproe op ons tong maar ons was gereed vir 14 februarie soos elke jaar ons span ons boog soos elke jaar vantevore elkeen op sy …
Bladsy 710 in die kruisboek die LIEFDE vertel
as jy dit gelees het sal jy die liefde verstaan op my bed in die nag het ek gesoek na hom wat ek liefhet ek het na jou tuin gekom my beminde ek eet jou lekker vars heuning ek drink my wyn en jou melk ken jy die vrou wat jou liefhet ken jy die …
As valenpyl tref…dan sal ek ……
die gelukkigste man in Gauteng wees maar daar is soveel ander op die jag maar ek het haar agter volg haar motor nommer gekry haar restaurant kaartjie gekry vir r20 maar op valentynsdag het sy alleen in haar motor verbygekom die pothole wat ek gegrawe het, was reg geplaas toe haar motor daarin val was …
Valentyn Hoe kan ek my valentyn met my spoeglek pyl deurboor
Bewend sit die ou man agter die bos en wag sy blinkgeskuurde pyl gereed in se blinkgevryfde boog hy kan nie meer alleen bly met sy miljoene nie hy hou al vir gertruida vir n geruime tyd dop sy sal pas geduldig wag hy die ouetehuis se dames is op pad hy glimlag breed n …
Ek gaan loslyf vanaand
se sy uitdagend en trek n laaghals wys toppie aan ook n stywe wys figuur jean aan killer parfuum en glinster gloss lipstiffie sy is op n missie vanaand ek gaan n jol girl wees se sy vir haar vriendin en flip die kondoom in die lug laat aand ontnugter en nog half getrek kom …
Ek het gewens ek kon haar soen
toe soen sy my Liked it? Share it please …