Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
As jy die mooi in die lewe doen sal geluk jou volg al die dae van jou lewe ……4246

As jy die mooi in die lewe doen sal geluk jou volg al die dae van jou lewe ……4246

July 8, 2012

dis al Liked it? Share it please …

Die woorde van jou hart……4245

Die woorde van jou hart……4245

July 6, 2012

ons het mekaar nou eers by die kruispad ontmoet die kruis wat ek dra is te swaar vir jou die kruis wat jy dra is te swaar vir my hoopvol kyk ons in mekaar se oe die vrag is te swaar hulpeloos strompel ons voort na die dag van more Liked it? Share it please …

Waar mag ek begin vroetel ……..4244

Waar mag ek begin vroetel ……..4244

July 6, 2012

ek lees die bladsye van jou siel hoe ver jy wil gaan ek lees die bladsye van jou warm lyf wat te vêr wil gaan ek draai briek aan want ek en jy wil nog n ver pad saamry my brieke was nog nooit so goed soos nou nie daaromdraaiek briekaandraai Liked it? Share it …

Sy lê elke dag op haar rug, elke dag is dieselfde…………….4243

Sy lê elke dag op haar rug, elke dag is dieselfde…………….4243

July 4, 2012

sy ken elke kolletjie vliegkak teen die plafon hulle word net meer vandat sy 15 was lê sy oopgespalk vir ander se plesier hoopvol kyk sy as die deur oopgaan is dit miskien haar ridder haar redder God het sy al lankal gevloek Hy doen dan niks Liked it? Share it please …

Die pad loop dood……4241

Die pad loop dood……4241

July 2, 2012

die hoofpad het nou n pad geword lekker het ek gery tussen die hoe kranse nou besef ek die pad loop dood ek staan voor die loodregte rotswand Liked it? Share it please …

Die pa paja boom staan hoog swanger met 50 papajatjies wat aan stingels hang……4240

Die pa paja boom staan hoog swanger met 50 papajatjies wat aan stingels hang……4240

June 28, 2012

gereed om gepluk te word die boom is egter dors en die 50 papajatjies plof een vir een in die stof om oop te bars en honderde talentjies spat oor die aarde rol in die stof en vrek genadeloos Liked it? Share it please …

Kom ons deel wat aan ander behoort……4234

Kom ons deel wat aan ander behoort……4234

June 26, 2012

kom ons steel wat aan ander behoort van jou man en van my vrou Liked it? Share it please …

Geld kan alles koop …….4234

Geld kan alles koop …….4234

June 25, 2012

ons hoor die note kraak en nuwe motors brul popcorn en fliek is uit klere nuuter as nuut die labels swaai in die wind die glinster van nuwe geld verblind die oog maak los die belt geld kan alles koop Liked it? Share it please …

Ek vat sag aan jou…….4233

Ek vat sag aan jou…….4233

June 25, 2012

soos die wolke wit hang soos die aandwind streel soos my woorde sag rus vind in jou oor soos my kyk jou oog sag Liked it? Share it please …

My hart klop warm…….4232

My hart klop warm…….4232

June 25, 2012

buite lê die ryp kraakvars op die gras ons sal nie ons liefde waag op die kraakvars miskien vries een van ons Liked it? Share it please …

Sy staan glinsteroog in die deur met n stout glimlag……4231

Sy staan glinsteroog in die deur met n stout glimlag……4231

June 24, 2012

moet ek altwee doen ek maak my oe toe en beleef weer toe ek hulle oopmaak was sy weg die bottel klipdrif is leeg soos gewoonlik ek kyk af die naels van altwee my groottone is rooi Liked it? Share it please …

Dit is maklik om in die vrou hemel te kom ……..4230

Dit is maklik om in die vrou hemel te kom ……..4230

June 24, 2012

n nekruik van jou smeltparfuum en ek is in die hemel Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte