Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
In die tuin van eden het ek jou sien vroetel……4229

In die tuin van eden het ek jou sien vroetel……4229

June 24, 2012

ek wou jou troetel maar toe blis die sis my lis Liked it? Share it please …

Ek kan jou n stukkie van my hart gee……4227

Ek kan jou n stukkie van my hart gee……4227

June 22, 2012

maar die res wil ek nog deel met ander soos jy Liked it? Share it please …

n man val altyd daarvoor……4227

n man val altyd daarvoor……4227

June 22, 2012

die meisie met die pers oe het nie gesukkel om sy aandag te trek nie Liked it? Share it please …

Baie……lekker……ruik……parfuum……4226

Baie……lekker……ruik……parfuum……4226

June 22, 2012

is woorde wat alleenstaan soos mense dit sê niks beteken niks is nikswerd woordkuns liefde vir jou taal bring alles bymekaar al die woorde is daar maar die gom van liefde plak alles aanmekaar Liked it? Share it please …

U het die brood gebreek…..4225

U het die brood gebreek…..4225

June 21, 2012

eens by die meer breek dan die lewensbrood vir my ook Heer so n mooi oophart liedjie oophand liedjie n loflied wat die wêreld vertel van die brood van die ewige lewe Liked it? Share it please …

Solank jy deel……4224

Solank jy deel……4224

June 21, 2012

solank jy saai sal jy vir altyd brood hê Liked it? Share it please …

Die Tesourus die Oxford die Collins het nie genoeg woorde……4222

Die Tesourus die Oxford die Collins het nie genoeg woorde……4222

June 20, 2012

om jou te vertel hoe vreeslik baie ek jou liefhet Liked it? Share it please …

Jy laat my gedagtes gaan ……4222

Jy laat my gedagtes gaan ……4222

June 19, 2012

in die somer stap jy minie rokkie rond sambreel swaai in gietend reen jy lok die lewe die wolke stort maar waarom seep jy nie Liked it? Share it please …

Nog nooit begeer soos nou nie ……4221

Nog nooit begeer soos nou nie ……4221

June 19, 2012

jare het ons ons begeer beheer toe ontmoet ons in storm en weer die reen spoel trane van blydskap die weerlig slaan lywe ruk die reuk van blitz hang in die lug Liked it? Share it please …

Ek is lus om jou soutsmaak te proe……6220

Ek is lus om jou soutsmaak te proe……6220

June 19, 2012

jou bene styfskop ruklyf te tart jou warm glymond te ontmoet vir n mallemeule van genot Liked it? Share it please …

Jou goudblink ring het jy aangehou……4219

Jou goudblink ring het jy aangehou……4219

June 19, 2012

my uitgedaag om grens te oorskrei ek was dors jou dors het my laat swig ek het egbreek gepleeg ek vrees die rekenskap Liked it? Share it please …

Ure lank het ons in die sandput gespeel……4219

Ure lank het ons in die sandput gespeel……4219

June 18, 2012

gelag en gehuil stukkies lewe gedeel in geheime pakkies ons hartseer verseel n band gevorm totdat die laaste korrel van die duin verdwyn Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte