n warmklop liefhart het in my lewe gekom …..4206
waarom moes ek so lank gewag het met liefdepleisters het die gewonde hart ritmies saam geklop Liked it? Share it please …
Sal daar ooit iemand kan kom wat weet hoe om n hart te heel….4201
die stukkies kan nie meer las nie die legkaart vaag my hart kan nie heel nie is te laat dit het hart geword Liked it? Share it please …