Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Godson roep…….4198

Godson roep…….4198

June 2, 2012

godson skyn oor die aarde en voed die plante en diere maar jy mens kruip weg onder beton en plaat kruip in die skemer weg amper wit van nagdonker godson roep ek sal julle nie verteer nie Liked it? Share it please …

Hart van herfs……4197

Hart van herfs……4197

June 2, 2012

dae van geluk knak en waai weg die vergetelheid in die herfsblare sterf die boodskappe daarop geskryf verweer verkleur droog gekraak onleesbaar ongelees soos baie sy sit aan die rand van die dam en skeur die somer se briefies aan stukke stukkies bladsy meng met die blare en styg saam met die stofwind sy ween …

Hy sus sy baba……4195

Hy sus sy baba……4195

May 30, 2012

die jong man sit op die kant van die bed en sus sy baba hy het nie geweet die wittebrood sou so eindig nie sy slaap nagdeur die blink naald haar nagmaat sy baba kerm heelnag My God ek het soveel gebid ek weet nie eens hoe om n doek te ruil nie Liked it? …

Die heupswaai eva……4195

Die heupswaai eva……4195

May 29, 2012

die heupswaai eva se hormoon parfuum tref my my voete loop agterna gelukkig stap die jong Adam voor my in Liked it? Share it please …

Ek mis die nagte wanneer jy weg is….4194

Ek mis die nagte wanneer jy weg is….4194

May 28, 2012

jou hitte asem nie oor my wang jou langbeen nie teen myne nie my soekende hande leeg Liked it? Share it please …

een onbewaakte venster na jou siel was oop…..4193

een onbewaakte venster na jou siel was oop…..4193

May 28, 2012

n skrefie deurglipkans het ek benut Liked it? Share it please …

Jy laat my bloed vries……4192

Jy laat my bloed vries……4192

May 25, 2012

op die witgerypte gras Liked it? Share it please …

Sucker……4191

Sucker……4191

May 25, 2012

ek was nog nooit soos jy nie n bloedsuier nie Liked it? Share it please …

Die versigtige soen……4190

Die versigtige soen……4190

May 25, 2012

nege maande lank het jy versigtig gesoen toe maak jy jou mond rooi en rond Liked it? Share it please …

Elke aand as ek opkyk……4188

Elke aand as ek opkyk……4188

May 24, 2012

dan is die maan daar om my te herinner aan Gods liefde en die ewigheid Liked it? Share it please …

Kom soek salf vir n gebroke hart……4187

Kom soek salf vir n gebroke hart……4187

May 24, 2012

by die hartseer klub maar as die stukkende harte weer vasgeplak word dan pas alles nie meer so lekker nie daar is stukkies kort Liked it? Share it please …

As ek jou maar kan omdraai…..4186

As ek jou maar kan omdraai…..4186

May 24, 2012

om te sien wat op jou rug geskrywe staan sal ek jou beter kan verstaan Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte