Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Gesiggie……..4184

Gesiggie……..4184

May 22, 2012

jy wys in kleur jou mood soos die son draai skyn al oranje geel en groen die nag is dalk dag Liked it? Share it please …

Die kombers is net groot genoeg vir een……4183

Die kombers is net groot genoeg vir een……4183

May 20, 2012

maar as jy stil kan lê kan ons deel Liked it? Share it please …

Wil jy by my oorwinter……4182

Wil jy by my oorwinter……4182

May 19, 2012

jou snoesige wit pajamas ruik na borrelbad en poeier jou warm liggaam dryf die koue weg jou skalkse lag voor ligaf vertel jy gaan hier oorwinter Liked it? Share it please …

die doves van jorrison straat……4181

die doves van jorrison straat……4181

May 18, 2012

is n besige plek lang slap swart motors kom en gaan duur blink kiste op wiele gly geluidloos verby rou snikke skeur die lug wanneer die dooies verbygaan die koue winterwind vee die roosblare van die kiste af die lakeie staan roerloos en knip nie n oog nie 20 shows per week hulle is gatvol …

Is jou mond nog rooi en rond…..4180

Is jou mond nog rooi en rond…..4180

May 17, 2012

ek wonder soms na al die jare is jou mond nog rooi en rond die rooi het ek afgesoen jou mond het rond geword toe my hande dwaal gou het jou mond weer rooi geword is jou mond nog rooi en rond Liked it? Share it please …

HYG…………….4178

HYG…………….4178

May 15, 2012

dit het woes in die tent gegaan die kerse was aangelaat die vlamme het die dans van die liefde geflikker teen die growwe seil vergeet van nou is die liefdes lied gesing in alt en bas Liked it? Share it please …

Die mier hardloop deur die vuur…4177

Die mier hardloop deur die vuur…4177

May 15, 2012

op die rokende tak hy brand nie hy het nie gesondig nie mense sal dit nie waag nie Liked it? Share it please …

Nog 16…4175

Nog 16…4175

May 15, 2012

haar beeld is dof die jare vat sy tol ons wil weer mooi wees ons dink aan die dae toe ons nog huppel kinders was jou beeld sal 16 bly jy is beeldskoon Liked it? Share it please …

Windowshopping…4175

Windowshopping…4175

May 11, 2012

ons stap in emosie straat waar die groot vensters weerkaats die girl met die lae hals stap twee twee die straat af haar tande glinster dubbel in hormoonland ons is nog jonk en hys die vlag die ou met die low rise jeans weerkaats sexy hy ril die girls van ouer emosieland bly ons weg …

Ge- borsvoed…4173

Ge- borsvoed…4173

May 10, 2012

die gedreun van die vier kragtige enjins sus hom gou aan die slaap hy is n baba weer hy vat aan die sag melkbors en vind die stywe tepel hy sluk die warm moedersmelk lustig die sewentig jarige dame langs hom het aanvanklik ongemaklik gevoel toe die jong man aan haar bloes begin vroetel het …

Jy het my my net gebruik….4172

Jy het my my net gebruik….4172

May 9, 2012

my warm gemaak my opgevryf my lus gemaak tot by breekpunt my oopgebreek my uitgeet my skandelik gevry net n geraamte bly oor Liked it? Share it please …

Jy staan daar in jou geel amper niks…4171

Jy staan daar in jou geel amper niks…4171

May 9, 2012

met jou tandarts droom glimlag en jou haelwit vel jou rooiroep lippe vir al wat kyk die gitswart amper niks se etiket hang prominent voorlangs en lees HONGER 1000 soek jou nommer maar jy weet nommerpas is 36 38 36 jy is maar net n voorblad meisie op die GQ voorblad Liked it? Share it …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte