Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Die reenwind snik…4159

Die reenwind snik…4159

May 4, 2012

haar trane waterval teen ruit af ek ontglip haar koue vingers ek ys Liked it? Share it please …

Catch me if you can…4157

Catch me if you can…4157

May 3, 2012

sê die jong hennetjie vir die ou haan reg sê hy sy hardloop n stofwolk los en gaan staan uitasem onder n boom en wag na tien minute kom die ou haan daar aan die jong hennetjie het niks weer gesê nie Liked it? Share it please …

Die laaste glas…4158

Die laaste glas…4158

May 2, 2012

die helder lig die rukslag die bande skree die flitsende rooi lig ek sit vas in die wrak die stem sê hy sit vas sy oog is al glas se die stem hy gaan dit nie maak nie ek hoor dit alles MY GOD ek is dronk Liked it? Share it please …

Dit is die eerste keer dat jy in my rigting kyk…4157

Dit is die eerste keer dat jy in my rigting kyk…4157

May 2, 2012

en vir my glimlag maar is dit nie omdat jou boyfriend se pa oom ryk marthinus bankrot gespeel het nie Liked it? Share it please …

Loslyf

Loslyf

May 2, 2012

LOS nou daardie lyf jy gaan net in die moeilikheid kom Liked it? Share it please …

Lyf Loslyf

Lyf Loslyf

May 2, 2012

sy sit in die rooilig en wys vir n honderd rand jy kan kyk vir n wyl en toustaan vir n nuwe multichoice sin kaart Liked it? Share it please …

Ek is op soek na n gebreekte hart om te restoureer…4155

Ek is op soek na n gebreekte hart om te restoureer…4155

May 1, 2012

met woord en lied en omgee verbind ek die wonde my liefdeslied…al is dit hees lok jou hartklop sag jou oe weer sag en blink ek dink ons het mekaar gevind Liked it? Share it please …

Ek weet jy hou nie van rooi lippe nie…4151

Ek weet jy hou nie van rooi lippe nie…4151

May 1, 2012

Ek ook nie daarom soen ek dit elke keer af Liked it? Share it please …

Liefde is nie seks nie …4152

Liefde is nie seks nie …4152

May 1, 2012

hormoon gedryf vroetel ons van kuis tot swanger die arme wesie word liefdeloos groot om ook in minirok en t shirt n slagoffer te word Liked it? Share it please …

Die hart van n vrou…4150

Die hart van n vrou…4150

April 30, 2012

is te sag dit lyk asof stay soft hulle affekteer Liked it? Share it please …

Ek moes wegghardloop het…4149

Ek moes wegghardloop het…4149

April 30, 2012

maar jou hartklop was te sterk nou klop jou vrou met n pistool teen die deur vanaand vrek ek in jou arms Liked it? Share it please …

My beker loop oor…4148

My beker loop oor…4148

April 30, 2012

want my pelle wil he ek moet dronk word vanaand want ek het n mooi vrou by die huis Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte