Ek is op soek na n gebruikte hart…4143
wat hard en taai is en goed gebruik is so n hart is veilig hier by my my hart is ook al so Liked it? Share it please …
Ek droom alleen…4140
so was die eers bleek kleurloos en vaal ek het verlang na hartklop lag vriendskap die golwe van die lewe het jou op my strand uitgespoel huiwerig tree vir tree het jy my genader toe jy my sien het jy gelag die lag waarop ek gewag het op my eiland was ek die enigste volstruis …
4138….Gee n mens jou hart weg
Nee jy kan nie maar jy kan jou hart deel n kwart driekwart maar nie heel nie sodat jou hart weer kan heel solank jy lewe klop jou hart vir die toekoms niemand kan dit steel nie en jou bloed laat stol nie moet nie jouself straf nie Liked it? Share it please …