Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
die traanoog nar verlang ook

die traanoog nar verlang ook

January 30, 2015

jou trane stort wolkbreuk jy staar en lag vir sy snaaks ek is maar net n nar en nie geregtig jy het bewondering en lag in jou lewe ek dors daarna dit wat eg is maar jy lag sing en dans jy moet maar weet jy daar is iemand 1,2 meter hoog wat traanoog na …

Kom verdwaal saam met my tussen ons drome

Kom verdwaal saam met my tussen ons drome

January 30, 2015

jy is aantreklik vir my ek is aantreklik vir jou so het ons besluit en het saam gedroom maar toe het hormoon saam begin droom en eensaam opgefok tussen jou premstoot drome en my nagpassie drome het die prem se wiele vasgeroes ek het nie geweet van 3 in ONE olie nie Liked it? Share …

Gebruik jy die regte parfuum

Gebruik jy die regte parfuum

January 30, 2015

die gitswart hings storm teen die duin af die slanke merrie se lende bewe toe sy hom sien aanstorm sy het vandag DUNE parfuum aangesit hy storm egter verby hy het die JOY parfuum geruik van die wit merrie op die vlakte GEBRUIK JY DIE REGTE PARFUUM Liked it? Share it please …

Wanneer die son opstaan

Wanneer die son opstaan

January 30, 2015

word dit haar dagnag sy verdwyn in die moreson voordat die witryp kors nog kan smelt die dag horizon was leeg leeg sonder haar Liked it? Share it please …

Boek

Boek

January 30, 2015

ek het jou geboek toe ons wegkruipertjie gespeel het jy kon al trap der jeugd in sub A gelees het jy het toe al boekgehou van jou uitgawes jy het boekgehou van al my foute ek kon nie verklaar nou lees jy alleen jou boek van foute en wonder Liked it? Share it please …

Massage by Chinese 110th Army

Massage by Chinese 110th Army

January 30, 2015

die advertensie lees free massage by experienced combat ladies vol verwagting maak ek n afspraak in die flou lig sien ek gewere en pistole vinnig word ek weggevoer na n skemerdonker vertrek wat verder gebeur het mag ek nie vertel nie Liked it? Share it please …

Selfie

Selfie

January 30, 2015

ek is mos liefe vir n foto of tien en glo sterk dat n mens moet tande uitpak herringe en drome word geskei word deur fotos geskei as jy n selfie moet neem het jy n rede eks oulik ens. maar vir wie ou girlfriends NEE kollegas by die werk NEE familie NEE hulle stel …

Jy het in my lewe ingestorm soos n rolbossie

Jy het in my lewe ingestorm soos n rolbossie

January 30, 2015

die warrelwind wat jou gebring het het stof in my oe gewaai het jou nie mooi gesien nie maar wel gevoel die warrelwind was eers uitgewoed na drie kinders toe voel ek eers die dorings ek het nie geweet wat om te doen Liked it? Share it please …

Sal ek jou ooit kan ken

Sal ek jou ooit kan ken

January 30, 2015

watter geheime skuil daar agter jou donker oe hulle skyn soos die helderste ster aan die hemel maar vertel niks maar ek weet daar skuil n passie hart agter jou oe jou hart wat klop met die ritme van die lewe wat ek kan sien maar wat te ver is Liked it? Share it please …

Die bande wat tussen ons gesmee is

Die bande wat tussen ons gesmee is

January 30, 2015

was swart en stewig en altyd reg vir n rol rol en jol was ons lewe Michelin was die beste jol en kon 40 000 kilometres rol ons het ons misgus met die ronde mannetjie Dunlop was baie average en kon ons kilometres nie waarborg n powere jol firestone was exciting soos vandag se lewe …

Rooikappie in die bos

Rooikappie in die bos

January 30, 2015

vandag is sy lus en vat die pad wat kronkel deur die bos by die groot boom staan n konstabel R20 dan dek ek die agterhoede sy het veilig gevoel en betaal toe na drie kilometres staan daar toe n sersant vir R30 waarborg hy haar veiligheid dit is darem nog goedkoper as die tolpad …

Ongewoon normaal

Ongewoon normaal

January 30, 2015

ons is normale mense wat deur swaartekrag vasgevang is op die aardbol ons raak verlief ons doen ons ding die begeerte ontstaan om hoer te vlieg maar vlerke soos die van Icarus dwing ons om om op die aardbol te bly Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte