Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Jy was n begeerte roep gewees

Jy was n begeerte roep gewees

December 10, 2011

maar toe besef ek jy was eintlik n hartklop roep jy klop dieselfde note dit rapid aaneen die musiek laat los n mal dans ons vergaan in mekaar rooi vloei die lawa Liked it? Share it please …

ons paaie kruis nie in hierdie lewe nie

ons paaie kruis nie in hierdie lewe nie

December 3, 2011

lekker saam het ons gedraf geskerts en gelag sweet het gestroom die hyg was erg maar by die kruispad het jy strak gesig verbygehardloop Liked it? Share it please …

Dinge het begin uitrafel

Dinge het begin uitrafel

December 3, 2011

elke maandag oggend het ons by die stopstraat langs mekaar gestop sy het my wasgoed aangegee ek het haar nuwe batterye vir haar vibrator gegee toe het ons elkeen ons dag begin Liked it? Share it please …

Seervrou

Seervrou

November 18, 2011

soos n warrelwind het jy in my lewe gekom stof in my oe gewaai ek kon nie sien nie toe jy my nie onderstebo kon waai nie het jy net eenvoudig weggewarrel Liked it? Share it please …

,,,,,,,,,,,Die kruispad lê voor

,,,,,,,,,,,Die kruispad lê voor

November 17, 2011

in die baarmoeder lê die fetus Godskind redder ons het nie geweet op ons kniee sal ons worstel om vergewing oefen solank om te kniel in hierdie sondewêreld Jesus ons redder is amper hier Liked it? Share it please …

Sy bid vir more

Sy bid vir more

November 17, 2011

haar oe is dof elke dag sien sy minder lig die lig in haar lewe het verlaat al sak die son en wen die donker bid sy vir more se ligdag Liked it? Share it please …

Ek forseer die stilte

Ek forseer die stilte

November 17, 2011

jy praat nie jy dink nog jy doen nie jy kyk nog jy vat nie jy wag nog ek kan nie wag vir die dag wanneer jou oe begin straal nie Liked it? Share it please …

Was ek verward liefdeland of hormoonland

Was ek verward liefdeland of hormoonland

November 17, 2011

die ou stof gaan lê die lentereens deurweek nuwe lewe hormoon reis op die wind en bestuif elke neus ons moes nie ons het geweet daar was nie genoeg kombers daardie winter het ons gevrek Liked it? Share it please …

as die son minder word

as die son minder word

November 17, 2011

en die seer meer weet jy dan is jy oppad na God of satan Liked it? Share it please …

Jy is n ander soort vrou

Jy is n ander soort vrou

November 17, 2011

die son kom suid op en gaan noord onder dit is moeilik om jou te verstaan maar al wat ek weet is dat ek besig is om om vir jou siel lief te word Liked it? Share it please …

Veronica daar is nie meer tyd oor nie

Veronica daar is nie meer tyd oor nie

November 4, 2011

40 jaar lank al vra ek jou om met my te trou Veronica daar is nie meer tyd oor nie Liked it? Share it please …

Dieeet kan ek nie verstaan nie

Dieeet kan ek nie verstaan nie

November 4, 2011

n mens word net vetter en vetter Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte