Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Die double cab meisie

Die double cab meisie

October 5, 2011

vrolik dartelend na al die ure het jy gelag en my gelees n bietjie ander mens het jy huistoe geneem onthou n lag is net n keybord ver Liked it? Share it please …

My hart is te koop

My hart is te koop

October 5, 2011

eenkant het jy my geskop stofkant het jy my gerol in die hel van niemands land eensaamheid maak n slagoffer van ons blindelings storm ek die nag in in jou arms in is daar nog n jy op my kniee gaan ek dankie my God U het haar gestuur n son in my lewe Liked …

Jy sal nog spyt wees dat jy nie saam met ons gaan nie

Jy sal nog spyt wees dat jy nie saam met ons gaan nie

October 5, 2011

ons is anders baie anders ons werk nie ons avontuur ons klim die berg met verwagting elke tree n gly elke los rots toets aan die einde van die tog hang lang skaduwees oor ons ons het dit gemaak voor donker donker is niks Liked it? Share it please …

Gedagtes

Gedagtes

September 30, 2011

Hemeltaal is alreeds hier die maan glimlag sekelmaan hoe lank gaan sy nog daar wees dankbaar vir elke uur afgemeet ons wonder gaan ons oes gaan ons koes Liked it? Share it please …

Dit stink in die ark

Dit stink in die ark

September 29, 2011

Die diere gedra hulle nie want Noag het vergeet om spoeltoilette in te sit Liked it? Share it please …

Noag se diere is bekommerd

Noag se diere is bekommerd

September 29, 2011

Die bleddie houtkapper het nou al 70 gate net bokant die waterlyn gekap Liked it? Share it please …

Die “Magic”

Die “Magic”

September 27, 2011

Tussen ons kan dit vir ewig duur as ons net nie te nuuskierig word nie hoe die liefde werk moet ons nie aan torring nie die liefde groei soos n boom elke dag n bietjie meer elke dag groei die liefde n bietjie meer die boom kan slegs vrugte dra as dit versorg word die …

Ons het mekaar net gebruik

Ons het mekaar net gebruik

August 2, 2011

Jy wou n lift na Kaapstad gehad het ek wou n alibi gehad het my girlfriend het daar gebly Liked it? Share it please …

Dit sny soos n mes

Dit sny soos n mes

August 2, 2011

Die dag toe jy die mes gevat het my arms, my bene afgesny het my smekende oe kon jou nie beweeg jy het net die rystoel nader beweeg Liked it? Share it please …

eenkant …sag

eenkant …sag

August 1, 2011

staan jy vir jare al en wag ek wag al jare vir jou blom wie sal eerste ons strompel gelyktydig soveel jare is verkwis Liked it? Share it please …

Jou seer is erger as my seer

Jou seer is erger as my seer

July 25, 2011

Want jy het dieper in my hart gekruip as ek in joune gelukkig kon jou hart gered word en gesond word maar my hart is uitmekaar geskeur en kan nie herstel nie Liked it? Share it please …

Al is ek hier en jy daar

Al is ek hier en jy daar

July 25, 2011

Tog weerkaats die maan ons liefde vir mekaar Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte