Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Jy lok my uit

Jy lok my uit

July 24, 2011

met jou stywe jean en prikkelpop gedrag jou uitlok lag en jou 4de oopkoop bloes maar waarom skree jy dan toe ek vat Liked it? Share it please …

Wolkwit jou sluier

Wolkwit jou sluier

July 24, 2011

Waaragter jy skuil totdat die winde jou skuiling wegvoer jy kan nou nie anders as om my liefde vir jou aan die wereld te wys nie ek kniel voor jou Liked it? Share it please …

Eva Eva Eva waarom het jy ?

Eva Eva Eva waarom het jy ?

July 24, 2011

Vyeblare gebruik eks opgebruik Liked it? Share it please …

Eva het net drie blare oor

Eva het net drie blare oor

July 24, 2011

Sy is nou al drie dae sonder n joint want sy kan nie besluit watter een om te rol nie moerig rol sy dit linksom Liked it? Share it please …

Jy lyk so seksie met jou bikini tattoo

Jy lyk so seksie met jou bikini tattoo

July 23, 2011

maar jy moet net onthou om ook jou lappie bikini aan te trek Liked it? Share it please …

My Vinkie My sparky

My Vinkie My sparky

July 19, 2011

My wipstert vinkie jou kwetter weergalm vroegoggend in die riete van my siel my liefdeslied ritsel die blare my vinkie hou asseblief styf vas Liked it? Share it please …

Jou kamerdeur staan oop

Jou kamerdeur staan oop

July 19, 2011

jou kaste is leeg net die reuk van jou swymelparfuum hang nog êrens rond jy is weg Liked it? Share it please …

Ek is die wind wat huil by jou venster

Ek is die wind wat huil by jou venster

July 17, 2011

Wat om vergewing vra jou rou snikke skeur my hart ek sal nie weer maar ek weet keer op keer ek kan nie keer ek huil by jou venster Liked it? Share it please …

In die woestyn van alleen

In die woestyn van alleen

July 16, 2011

het ek jou spore gevind dit het na nerens gelei toe vat ek jou hand en mik na die son die woestyn het ons agtergelaat Liked it? Share it please …

Waaghalsige optrede

Waaghalsige optrede

July 13, 2011

Reaksie as ek nie vir jou gefluit het dan sou jy nie opgekyk het en my raakgesien het my waaghalsige optrede my obsessie met jou nou my vrou sou nie gebeur het as jy nie opgekyk het Liked it? Share it please …

Die nag wag vir ons

Die nag wag vir ons

July 13, 2011

om knus saam te lê die nag gooi sy swart mantel oor ons om sonde vroetel te bedek Liked it? Share it please …

Haar veertjie soen

Haar veertjie soen

July 12, 2011

Het my gevries sisteme verlam is n vrou so sag so warm ruik so lekker nekwarm parfuumsag ek wil vir altyd op jou nek lê Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte