Is dit jy wat saam met die nagwind fluister
is dit jy wat kaal kaal saam met die morewind gaan lê is dit jy wat saam met die reenwind huil dan is dit jy wat saam met die bries fluister en dan sagwarm my skoot kom opsoek is dit jy Liked it? Share it please …