Kan ONS nog geluk vind in Suid Afrika …..Wil ons nog geluk vind …Is ek nog net nog net n Klagat
As n ou van 62 gaan ek sekerlik nie 40 jaar hier rondswerf soos die israeliete van ouds nie . Ek gaan ook nie meer kla soos ek al dikwels gedoen het in die verlede nie. Ou Galema of Malema is net n verskietende ster wat baie op hol jaag ,hy het nie n waarde …
Toys 4 us
ek wou speelgoed vir die kleinkinders koop ek stap toe die toy winkel in in die skemer winkel sien ek die speelgoed ons stap daar uit met n groot bruin papiersak vol 1 vibrator,3 bottels gly 10 gloei kondome,5 bubblebaths en twee sulke snaaks duikpakke vanaand gaan ons JOL Liked it? Share it please …