Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Koekie

Koekie

June 17, 2011

met pienk icing sierskrif versier tog so mooi getooi asof ouma jou gebak het smaak jy tog te lekker Liked it? Share it please …

Las Vegas – julle strip

Las Vegas – julle strip

June 17, 2011

Die pad strek tot ewig die strip noem hulle dit maar menige maagd het ondervind strip my darling jy het geen keuse dan voel die gierige hande tot so ver sê sy en vlug die woestyn in weg van die hande en die naalde Liked it? Share it please …

My maan die donker maan

My maan die donker maan

June 17, 2011

jy wat altyd helder skyn jy wat altyd oopbek lag ek dog jy vergaan my maan ek sien jy werp jou donker gloed my maan my maan jy het nie vergaan my lief maan onder jou sag lig baljaar ek …. Liked it? Share it please …

Woes skrywerskompetisie, Woensdagaand 15 Junie 2011

Woes skrywerskompetisie, Woensdagaand 15 Junie 2011

June 16, 2011

Die donker kronkelpad het ons gevat tot by Forum Homini. Dit was 5 grade buite toe ons later motor toe stap. 'n Glasie KWV sjerrie en Mandi het ons welkom geheet. Die knetterende houtstomp vuur het met lang tonge na die maan gelek. Oral het daar woesters gestaan en gesels en lag. 'n Atmosfeer van …

My maan…My maan

My maan…My maan

June 15, 2011

is jy skaam my My maan is jy skaam Liked it? Share it please …

Die verby wêreld

Die verby wêreld

June 15, 2011

ons het gedoen ons het geniet die wêreld waarin ons gewoon het is verpletter leweloos roerloos bleek lewenslange karkas opgebruik die dood skuil in ons Liked it? Share it please …

Doofstom

Doofstom

June 15, 2011

ek voel die ritme in my kop en hoor die woorde in my hart die lyne is gekruis ek ken nie die stem wat in my ore raas my woorde stol Liked it? Share it please …

My legkaart meisie

My legkaart meisie

June 15, 2011

elke aand bring sy vir my 'n stukkie van ons toekoms daar is nog geen prent van ons toekoms nie ek pas maar in en aan toe bring sy 3 stukke elke dag dit lyk nogal mooi sien ek toe bring sy 9 stukke sy bring toe 'n sakvol en bou saam ek sien haar …

Hy proe die sagte punt

Hy proe die sagte punt

June 15, 2011

dit word hard in sy mond gedagtes storm rond die brein stuur verward seine en bevele uit na al die onderdele dit het lanklaas gebeur ek is droog die vurige soen les nie my dors nie my lippe bly droog Liked it? Share it please …

Vroeoggend het sy teen my skouer gelê en prewel

Vroeoggend het sy teen my skouer gelê en prewel

June 15, 2011

woorde van ligdag woorde van bang het sy geprewel woorde van dagnag wanneer die son opstaan word dit haar dagnag sy verdwyn in die moreson voordat die witryp kors nog kan smelt my arm waar sy was is leeg so leeg soos die horison Liked it? Share it please …

Die wilde komete het een nag by die sterre kom kuier

Die wilde komete het een nag by die sterre kom kuier

June 15, 2011

die volgende oggend was die wêreld besaai met uitgebrande komete Liked it? Share it please …

Ek is lus om jou warm glymond te ontmoet

Ek is lus om jou warm glymond te ontmoet

June 15, 2011

in n mallemeule van genot ek is lus om jou ruklyf te tart Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte