Sannie die stripper ,was net so n bietje skaam gewees
heupswaaiend kom sy agter die gordyn uit rooi lip glimlag sy hier kom n ding sê die manne vir mekaar sy gooi haar eerste kledingstuk dit ruik erg na soet parfuum wat kleef sy swaai en sy draai op maat van die hartseerwals van die manne se oe traan as hulle aan die huis dink …
………Sy was toe ……..nooit ..los nie
sy was alleen ek het my koffie op haar tafel neergesit sy het gekwetter haar oe het geskitter ek het nie eens haar naam gevra toe kom haar man en sê dankie dat jy met haar gechat het ander het sy my kaal geshop Liked it? Share it please …
Die man wat jou liefhet…..wag
dat jy weer sal terugkyk en hom dalk raak sal sien Liked it? Share it please …
Die eensames sal nooit alleen wees nie
skryf n paar letters op n skoon A4 skaak daarmee jy sal nooit alleen wees nie Liked it? Share it please …
Wanneer jy op die top van die wêreld is, dan glimlag die maan, en roep die sterre
die heelal is oneindig. God se genade is oneindig as jy dit glo sal jy vir ewig lewe Liked it? Share it please …
As jy jou sterretjie pajamas aantrek dan weet ek jy gaan skitter hierdie winter
as jy jou shortie pajamas aantrek dan weet ek my winter is verby Liked it? Share it please …