Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Hoe pas mense bymekaar

Hoe pas mense bymekaar

January 30, 2015

ma en dogter stap verby ek waardeer jong en ou bates n ou en sy girl waggel verby n moerse gewigsverskil n baie bruin tan en n melkwit meisie gly verby hoe de hel het hierdie mense mekaar gevind Liked it? Share it please …

nnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnNare ware droom

nnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnNare ware droom

January 28, 2015

ek word skielik wakker ek staan in die kerk manelpak en al die troumars speel ek masjeer halfpad sy wat daar staan is my buurman se x ek steek in my spore vas hy het my alles vertel Liked it? Share it please …

Ons het lekker saam gebroei

Ons het lekker saam gebroei

January 28, 2015

en breek die eier en kyk wat het ons saam gedoen n klein aggresiewe MYNA kind spring uit die dop en se julle is nie my ouers nie ek lyk nie soos julle nie ons kyk na mekaar en se traanoog vir mekaar ons het dan so hard probeer Liked it? Share it please …

Wie gaan die moordenaar wees

Wie gaan die moordenaar wees

January 28, 2015

die swanger 6 maande drug meisie of die geenkondoom werklose 19 jarige dagga pa Liked it? Share it please …

GOD is daar nie meer genade vir n ou boom soos ek

GOD is daar nie meer genade vir n ou boom soos ek

January 27, 2015

boom skreeu paniek bevange arms uitgestrek mond vertrek van die pyn stukkies bas tuimel na benede sy regteroog toegeswel die linkeroog staar na die hemel God is daar nie meer genade my blare kan nog yl skadu gooi en die grond bevrug die wind kan nog deur my takke sing vir hulle metliefde in die …

Hou my styf vas

Hou my styf vas

January 26, 2015

sodat ek julle hartklop kan voel en die wonder van n nuwe lewe kan ervaar hou my styf vas Liked it? Share it please …

Die soektog na liefde

Die soektog na liefde

January 25, 2015

wit in die woestyn lê die beendere en verweer die soektog na liefde het hier geeindig van koers af Liked it? Share it please …

Ons sterrekinders sal vir altyd wink

Ons sterrekinders sal vir altyd wink

January 25, 2015

in jou hoek van die heelal sal ek kom kuier jy wink al n duisend jaar vir my ek sal vir n duisend jaar liefde maak met jou om dan weer voort te reis maar ons sterre kinders sal altyd vir my wink Liked it? Share it please …

n handvol liefde

n handvol liefde

January 25, 2015

n handvol geluk,vrede,en genade dit kan ons elke dag kry dit staan op elke bladsy van die kruisboek stof dit af maak dit oop en begin LEWE Liked it? Share it please …

Die prys wat ek gaan betaal

Die prys wat ek gaan betaal

January 25, 2015

gaan verskriklik wees maar die sag die vrou sag die hier die nou kan ek nie weerstaan my God die prys is te hoog Liked it? Share it please …

Stadig het die maan gekantel

Stadig het die maan gekantel

January 25, 2015

en die maanlig het uitgeloop net n sekelmaan bly oor wanneer word die holtes van my hart gevul Liked it? Share it please …

Jy het teen die maan gedans

Jy het teen die maan gedans

January 25, 2015

sandstrepe gedans jou musiek lyf geswaai jou naakte lyf teen die volmaan wat skaam laag op die horison loer jy het net gedans die dans van die see Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte