Ek weet nie of ek jou volgende somer weer gaan sien
jou oe vonkel so meer as die laaste keer my swaeltjie dink aan my as jy op die wind se rug gaan ry Liked it? Share it please …
Cadbury Sweetie pie moenie worry nie
lokmiddel vir die wat wil vir die wat nie omgee nie love is never to say i am sorry Liked it? Share it please …
Ry die hêl uit my smeek sy …
die pienk harley staan en blink in die oggend son sy smeek vir n rit ek is moeg geparkeer kerm sy gesiglose wesens spring op haar haar wiele sing op die teer sy sing n vryheidslied en spoeg Co2 gatkant uit minagtend uitdagend sy tel die lang wit strepe wat al hoe korter word vinniger…..vinniger …