Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Swartoog lê sy oopgespalk

Swartoog lê sy oopgespalk

June 9, 2011

die wind loei deur die plakkers hut die louwarm water en vuil doeke was tevergeefs nog n nigerier nie gebore Liked it? Share it please …

Binne in my pen is daar saad wat nog moet ontkiem

Binne in my pen is daar saad wat nog moet ontkiem

June 9, 2011

My hand moet nog die kluite ploeg Liked it? Share it please …

As jy jou lyf wil verkoop dan kan jy nie meer my skêr wees nie

As jy jou lyf wil verkoop dan kan jy nie meer my skêr wees nie

June 9, 2011

al spandeer jy ure by die naaimasjien kan jy nie genoeg verdien kom wees my skêr en sny die lappe mooi ek sal die naaiwerk doen Liked it? Share it please …

Liefdeskind

Liefdeskind

June 9, 2011

sonder jou sonder my sou jy nie daar gewees het nie ek en jy is nou nog nie spyt nie Liked it? Share it please …

Die genade God

Die genade God

June 9, 2011

U het my weer hoor roep tree vir tree het U my weg laat stap van die brandende wrak van die drankbenewelde vark Liked it? Share it please …

My ysblokkie

My ysblokkie

June 9, 2011

in die winter is jy tys word jy opgeraap jou blokkie ys stadig smelt jy daar bly net 'n natkol oor Liked it? Share it please …

Jesus min my salig lot

Jesus min my salig lot

June 9, 2011

ek is 'n kind van God sing die kinderkoor die duiwel glimlag en swaai die stokkie dit is die miljoenste kinderkoor wat hy afrig hulle sing tog te pragtig dink hy by homself elke jaar verander hy net 'n paar woorde binnekort sing hulle al sy liedjies Jesus minder satan meer Liked it? Share it …

My vêrwarmer

My vêrwarmer

June 9, 2011

as ek vêr van jou af is dan kry ek koud as ek naby jou is dan skroei jou hitte my ek bly liewers vêr weg Liked it? Share it please …

poedel naak

poedel naak

June 9, 2011

staan die twee in die skuimbranders hy kom van daar sy is van hier geen skaamte het hul getoon sommer daar ondersoek mekaar op vierjarige ouderdom is n mens donners nuuskierig Liked it? Share it please …

Balonne bars

Balonne bars

June 8, 2011

die groot balon styg op met 'n droom dit sweef op die wind en bars hoog bo die wolke die wensbriefie binne-in val terug aarde toe Liked it? Share it please …

Die lem in jou stem

Die lem in jou stem

June 8, 2011

het my stukkend gesny moedeloos staan ek voor jou en wag vir die gly sny Liked it? Share it please …

Soen my nou soen my gou

Soen my nou soen my gou

June 8, 2011

voordat hy my sien en jy my verloor Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte