Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Ek het vir jou ‘n brief geskryf

Ek het vir jou ‘n brief geskryf

June 8, 2011

toe vee die branders dit uit veertig keer het ek weer probeer jy sou vanoggend op die strand gaan stap het Liked it? Share it please …

Koud sal sy word

Koud sal sy word

June 7, 2011

soos die beker wat jy nie gedrink het nie Liked it? Share it please …

Die son vlug weswaarts

Die son vlug weswaarts

June 7, 2011

en rol die swart kombers agter kom uit waar ons pateties kerse opsteek Liked it? Share it please …

Geboortesertifikaat

Geboortesertifikaat

June 7, 2011

Jy het gekom jy het gebly jy het gevreet 'n wind opgebring en toe weer gegaan niemand het jou geken nie eens God nie Liked it? Share it please …

Diep hier binne soek ek na jou

Diep hier binne soek ek na jou

June 7, 2011

jou klokhelder lag jou singstem die seisoene vlieg jou lag vervaag soos die kleur van herfsblare die winter vries my soek Liked it? Share it please …

Die klop aan die deur van my hart

Die klop aan die deur van my hart

June 7, 2011

het ek al lank verwag dat jy sou kom die jare het verby gevlieg uiteindelik die klop gryskop hart wag Liked it? Share it please …

Ek is lief vir jou vrouwees

Ek is lief vir jou vrouwees

June 6, 2011

jou lag weerklink in my grootste hartkamer jou oë glinster soos miljoene sterre your smile I can see for a mile jou hart so warm soos my hart jou stem so teer sal vir altyd in my weergalm my hart het amper gaan staan toe jy gesê het gaan verkoop dertig van jou jare Liked …

Die waarheid stel jou vry

Die waarheid stel jou vry

June 5, 2011

ek het goed gedink moet ek nou weer lieg ek het geweet nog n lieg gaan die eerste lieg ontbloot ek het die waarheid vertel ek is vry Liked it? Share it please …

Ek het jou gesoen

Ek het jou gesoen

June 4, 2011

en gedink jy gaan wakker word en my dan opvreet jy het net omgedraai gemompel en verder geslaap ek het jou weer nag gesoen en alleen in my bed gaan slaap Liked it? Share it please …

tikke…takke…tikke…takke…tik

tikke…takke…tikke…takke…tik

June 4, 2011

my battery word pap tikke…takke…tik my kart klop aan die hemeldeur tikke…takke my hart klop aan die hel se deur tik die deur vlieg oop surprise…surprise ons het jou al lankal verwag Liked it? Share it please …

Omdat jy eerlik en opreg is

Omdat jy eerlik en opreg is

June 4, 2011

sal God jou ryklik seen Liked it? Share it please …

………..Styf………

………..Styf………

June 3, 2011

teen jou lyf krul ek styf is jou arms om my lyf styf draai ons die laken om die lyf n vreemde styf wat nie hoort ek gryp die laken en …..vlug Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte