Jou sagte hart Jou sagte hart June 3, 2011 Laat my vir jou wag tot in ewigheid Liked it? Share it please …
Die sleutel tot jou hart Die sleutel tot jou hart June 3, 2011 jy lag jy smile jy lyf warm my maar die kode van jou hart verander jy Liked it? Share it please …
Mag jou pen se ink nooit opraak nie Mag jou pen se ink nooit opraak nie June 3, 2011 Mag jou verbeelding nooit gaan slaap nie mag jou liefde vir woorde vir ewig bly bestaan ek wag om te lag te wonder waar de donder kom alles vandaan Liked it? Share it please …
Parental Control Parental Control June 3, 2011 die knoppie het ek nie gedruk nie die volgende oggend sê die kinders pappa moet vir mamma ook 'n saal koop Liked it? Share it please …
Mis jou Mis jou June 3, 2011 van kleins af kon jy wegkruip van die pakslae af jy het my altyd kom soek jy het my nie gemis nie kom soek my asseblief ek mis jou Liked it? Share it please …
Gebroke hart Gebroke hart June 3, 2011 Porseleinpop rol die stukke spat koorsagtig soek ek na haar hart dit lê aan stukkies ek sal, ek sal jou hart weer aanmekaar gom my pop Liked it? Share it please …
Do it Do it … Do it Do it … June 2, 2011 F luister die satan in my oor ek druk die rewolwer taan my kop do it fluister die stem in my oor Liked it? Share it please …
Ritme van die seisoen Ritme van die seisoen June 2, 2011 die blare ritsel droog en bros die tanne klap in die koue wind die vlamme knetter deur die droë hout almal smagtend na hitte wat die brrrr kan verdryf Liked it? Share it please …
Rerig waar ek lieg nie Rerig waar ek lieg nie June 2, 2011 sê die sesjarige laaitie terwyl hy die lemon cream agter sy rug vashou nou goed sê die oom hierdie keer het jy nie gelieg nie Liked it? Share it please …
Die stem van waarheid word gehoor Die stem van waarheid word gehoor June 2, 2011 deur die kussing wat versmoor Liked it? Share it please …
Jy fluister sonder woorde Jy fluister sonder woorde June 1, 2011 dit is donker niemand sien ons jy gaan beter lyk sonder die kaftan het jy al kaal in die aandlig gestaan het jy al gevry in 'n warm golflose swembad borrelwater fluister sy nee dis die eerste keer Liked it? Share it please …
Pil gemis Pil gemis June 1, 2011 ek weet nie hoe dit gebeur het nie maar ons gaan een van die dae drie wees gekrenk dink hy op die disco vloer het sy geweet wat gaan gebeur Liked it? Share it please …