Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Where have all the flowers gone

Where have all the flowers gone

June 1, 2011

Vrydag was frydag sy het elke Vrydag blomme gekry toe word dit elke tweede Vrydag toe word Vrydag nie meer Vrydag die blomme verwelk where have all the flowers gone Liked it? Share it please …

Vuurwarm Rooikop

Vuurwarm Rooikop

May 31, 2011

MOENIE die titel en jou naam hier invoeg nie. Dit word outomaties bo aan bygevoeg. Liked it? Share it please …

Hou vrou

Hou vrou

May 31, 2011

vashou vrou lag vrou pret vrou warm vrou mooi vrou uithou vrou ek hou baie van haar sy is my ek hou baie van jou vrou Liked it? Share it please …

Modegier – winter – 2011 – deur Pablo Escoban

Modegier – winter – 2011 – deur Pablo Escoban

May 31, 2011

Heroin king in die Escoban Ring sien jy die blink naald glim bultend wag die aar die wit pes vloei deur hart en aar vergete die skrik rustig vreet ons heroin samoosas Liked it? Share it please …

Nou en dan ref ons

Nou en dan ref ons

May 31, 2011

op die oomblik idle ons moet asem skep nou en dan die winter vries ons pype stadig draai ons nogsteeds lente tyd draai die seisoen ek draai jou krukas vinnig tot loop hardloop sal jy gou jou castrol gtx laat my flou Liked it? Share it please …

My verstaan hart

My verstaan hart

May 31, 2011

ek verstaan waarom jy vanaand nie lag nie ek verstaan waarom jy vanaand moeg is ek verstaan waarom jy wegkyk ek verstaan nou alles ek het al 100 legkaarte gebou Liked it? Share it please …

Speelgoed

Speelgoed

May 31, 2011

is vir kinders om te lag om te skree van plesier maar 'n vrou is nie speelgoed nie daarom lag jy nie meer ek speel nou maar met die 1948 dinky toy Liked it? Share it please …

Kersiekleurigegeurige Lipice

Kersiekleurigegeurige Lipice

May 30, 2011

As ek jou proe lek ek jou … skoongelek amper net het ek vergeet van jy het n nuwe stiffie Kersie geurigekleurige…. LipIce Liked it? Share it please …

Die streke van Janef Borski

Die streke van Janef Borski

May 30, 2011

Op die wit vlaktes van die alpe was Janef Borski bruingebrand die speelman sy streke het die oe laat rek en asems laat snak sy katel manewales het baie dames laat bloos maar die beste van alles was hy kon nie op sy bors ski nie Liked it? Share it please …

Amper niks model

Amper niks model

May 30, 2011

heuproep gly sy tot voor my die nuutste label lees: HONGER sy is besig om my uit te honger want dit is nou al die tiende keer dat sy by my verbyloop ek gee oor en koop 10 bikini tops Liked it? Share it please …

Haar dae van hartseer is verby

Haar dae van hartseer is verby

May 30, 2011

haar hart goed gebruik bliksem ek gaan jou kry daar is meer as een glimlag sy die duiwel kan kies wie vanaand sy steek haar pepper spray en haar dolk onder haar mini weg vanaand gaan sy dit gebruik Liked it? Share it please …

Sorgeloos lag hulle

Sorgeloos lag hulle

May 30, 2011

Vrydagaand wag die duiwels met glasies pienk en blou elkeen net vir jou ryp soos appelkose word hul gepluk Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte