Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Vier jaar gelede het ek gespeek met u genade

Vier jaar gelede het ek gespeek met u genade

May 30, 2011

elke jaar meer gevat nou tas ek rond na wat nie is my God ek is oud ek speel nie meer nie trane van verwyt klont die sand Liked it? Share it please …

Die mooi karkas

Die mooi karkas

May 30, 2011

mooi lewendig vol lag was sy gewees die manne het oor haar gepraat sy kon kies en keur eenkant moes sy sit oorgewig en sproetgesig dit was 40 jaar gelede die karkas maat van my het nog steeds sproete maar 'n gawe hart Liked it? Share it please …

Die mooi karkas

Die mooi karkas

May 30, 2011

mooi lewendig vol lag was sy gewees die manne het oor haar gepraat sy kon kies en keur eenkant moes sy sit oorgewig en sproetgesig dit was 40 jaar gelede die karkas maat van my het nog steeds sproete maar 'n gawe hart Liked it? Share it please …

Amper niks model

Amper niks model

May 29, 2011

heuproep gly sy tot amper by my die nuwe label lees HONGER sy is besig om my uit te honger dit is nou al die tiende keer dat sy verbygly ek koop tien Honger lee toppies Liked it? Share it please …

Die gletser fluister vir die berg

Die gletser fluister vir die berg

May 29, 2011

Na die ewigheid na die ewigheid die groot rotse kreun benoud stukkies berg plons in die see na die ewigheid fluister die gletser rotse rommel versteur die see die gletser het niemand meer oor om mee te praat Liked it? Share it please …

My radar tel jou op

My radar tel jou op

May 28, 2011

Ek het ontsnap die koue kort op my hakke my gps ingestel op warm my radar tel jou op die straatkaart roete my ek kan nie verkeerd ek klop aan die deur my buurman maak die deur oop iewers is daar fout my mes kletter op die klippe Liked it? Share it please …

Dans in die wind

Dans in die wind

May 27, 2011

Sy word geruk gedraai en geswaai oopbekkie lag sy n die jaar meisie haar lag verdwyn in die wind haar kleertjies gestroop die genadelose wind ruk koue trane uit die kosmoskind Liked it? Share it please …

En as jy weer weier

En as jy weer weier

May 27, 2011

word die kloof al wyer Liked it? Share it please …

Toe kom die herfswind en waai jou

Toe kom die herfswind en waai jou

May 27, 2011

teen my vingers vas hierdie keer gaan jy nie weer deur my vingers glip Liked it? Share it please …

By jou lyf

By jou lyf

May 27, 2011

dit is winter gees verlaat die lyf om warmte te soek by jou lyf Liked it? Share it please …

Die lekkerste tyd

Die lekkerste tyd

May 27, 2011

is die tyd om die blare bymekaar te hark die loof aan die brand te steek en alles te veras die ou liefdes kan ons veras maar kompos kan ons maak en die lekkerste mushrooms kweek die mooiste rose kweek wat die lekkerste ruik en die lekker en die mooi saamvat die toekoms in Liked …

Kan ons nog

Kan ons nog

May 27, 2011

lepel lê soos laas winter of kan ons nog die vensters stoom soos laas winter of gaan ons flou lou mekaar rug teen rug belou Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte