Ek vermoed al lankal dat jy en die buurman iets aan die gang het
jy vermoed al lankal dat ek en die buurvrou iets aan die gang het nie een van ons twee het vermoed dat ons altwee ons minnaars/esse misvertaan het oor die plek dit was die beste vry wat ek al ooit gehad het Liked it? Share it please …
Dir kan jy gewees het
wat nou hier gesit het met 'n pen wat sy eie wil wil my hand hou net vas pen skryf vanself ek is bang vanaand gaan die liefde koning kraai seker nie ek is 'n ou haan gaan 'n T-been steak my honger stil gaan ek saam met Johnnie Walker avontuur soek gaan ek 'n …
Om te droom is lekker
ontsnap ver weg uit die nou wêreld lankal het ek geleer waar is die land van droom vat 'n bietjie spanning vat 'n bietjie jaloesie vat 'n bietjie baklei vat 'n bietjie skiet ek vermy dit alles ek droom van 'n jou ek droom van 'n lewe waar liefde, en lag, deel is van die …
Ek trek uit jy trek uit
jy eerste sê sy hy trek sy hemp uit sy giggel vir sy borshare sy haal haar grimering af ek is, ek is sê sy hy trek sy skoene uit sy skop haar plakkies uit hy trek sy boxers af sy trek haar rompies af onseker kyk hulle na mekaar saam stem hulle ons weet …