Hy moes nie sy hande gewas het nie
'n mens raak nie so maklik ontslae van jou verpligtinge nie hy hoor die oproerige jode vanaand skree hulle kruisig hom, kruisig hom dit is nie, sy probleem nie hy was sy hande en raak aan die slaap die leë wynkruik val aan stukke vroeg die oggend staan hy wankelend op die balkon hy sien …