Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
DIe ou liefde vergeet die nuwe liefde magneet

DIe ou liefde vergeet die nuwe liefde magneet

May 23, 2011

smaak so soet weg die ou pyn lustig en listig haar web gespin listig nou die spel haar web bewe van gevat hulpeloos hang my karkas toegespin in haar gom Liked it? Share it please …

Ek lê naak

Ek lê naak

May 22, 2011

die band brand reuk ruk my terug oomblikke voor dit was ek in beheer gewees die witstreep teen my wang die hoe oktaan sis my been vasgeklem ek het beheer verloor My God ek het U reeds jare gelede verloor Liked it? Share it please …

Waar is die nagte

Waar is die nagte

May 21, 2011

Toe jy my gery het soos n jong hings en ek jou merrie dartelend voor jou gedraf het jy het jou tande in my nek ingeslaan dae lank moes ek n serp dra jy het waansinnig gerunnik jou sperm het my geswanger nou na 3 vors klein hingsies het jy smaak verloor en loer jy …

As jy ja sê dan gaan ek nie nee sê

As jy ja sê dan gaan ek nie nee sê

May 21, 2011

Jare lank is jy n armlengte van my af jou parfuum kom kuier luier hier by my jou lag dring deur die muur tussen ons jou oe blink maar nie vir my jou man jou man die een wat jy lief jou lag jou parfuum jy bly getrou maar as jy ja sê gaan ek …

Jy is cute

Jy is cute

May 20, 2011

ek gaan jou skilder vasvang elke lag jou lipstick perskegeur laat my snak my kwas sy eie pas jou polslag kweek my kwas jou naakte lyf geskilder teen my muur Liked it? Share it please …

Die make-over shop

Die make-over shop

May 20, 2011

jy was nie tevrede met my gewees toe gaan stap ek en kom terug met 'n funky haarstyl 'n low slung jean 'n bietjie amper baie wys buustelyfie rooi naels met hartjies op rooi hoë polvy skoene wat klik klak op die vloer en almal laat opkyk maar jy het net gebrom rugby gekyk en …

X straal

X straal

May 20, 2011

ek doen alles in my vermoë sodat my X kan smile sodat die mense moet dink hy is nou gelukkig Liked it? Share it please …

Hou asseblief my hard vas

Hou asseblief my hard vas

May 20, 2011

sodat ek my hart kan gaan haal dit is die eerste keer in jare dat iemand my so hard vashou Liked it? Share it please …

Ek is besig om jou kamertjie in my hart

Ek is besig om jou kamertjie in my hart

May 20, 2011

met satyn en sy uit te voer jy weet dat niemand anders daar sal tuisgaan nie my hart pomp net met drie kamers kom asseblief gou Liked it? Share it please …

Ek hou nie terug

Ek hou nie terug

May 19, 2011

en laat jou vry om self te kies die pad van vry berg af af die dubbelbed toe kies jy pollyshorts die mooiste bene voor het jy gebly ek hou nie terug nie Liked it? Share it please …

Waarom eis jy my nie op nie

Waarom eis jy my nie op nie

May 19, 2011

hulle dans om my hulle smeek ook my maar bo alles sien ek jou eenkant sit en wag op my waarom dan eis jy my nie op nie my honger moet jy stil Liked it? Share it please …

My arms tas in die lug rond

My arms tas in die lug rond

May 19, 2011

jy was nou nog hier of droom ek so jou parfuum dans om my neus maar sagruik kan ek nie my arms nog om jou gevou tas in die lug rond vrou van my drome jy ontwyk my nou lief jy my of is die spel van die liefde genoeg vir jou Liked it? Share …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte