Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Alles oorbodig is onnodig

Alles oorbodig is onnodig

May 13, 2011

My snor my trots het gewaai haar mate haar bate het gekrimp my hare my hartsnare is getrim haar magie met n lagie het verdwyn maar onder my belt gaan niks nie smelt sy het nie gewik of geweeg Liked it? Share it please …

Rwe skielik besef ek wat eg is

Rwe skielik besef ek wat eg is

May 13, 2011

dat jou glimlag jou lag jou vonkeloog jou lyftaal eg is en dat jy omgee Liked it? Share it please …

Span jou seile

Span jou seile

May 13, 2011

na die wind laat jou skip se kiel deur die golwe kloof op pad na die beloofdeland gee God die roer en vaar na ewig land Liked it? Share it please …

As jy my agter die wit tralies hou

As jy my agter die wit tralies hou

May 13, 2011

bly ek beperk ingeperk ek kan nie groei nie soos jou roosbome ek sal altyd uitgelaat bly jy sal geen plesier vind in my ek wil jou wilde loot wees wild en vry vir jou plesier Liked it? Share it please …

Sy het my gehipnotiseer

Sy het my gehipnotiseer

May 13, 2011

ewe skielik word ek wakker ek staan in die kerk manelpak en al die troumars speel ek masjeer halfpad die pad sy wat daar staan is my buurman se x ek steek in my spore vas hy het my alles vertel Liked it? Share it please …

Herinner

Herinner

May 13, 2011

sy het my gedurig herinner aan die keer toe my x my gebel het ek kan glad nie meer dink aan iets wat my aan haar herinner nie Liked it? Share it please …

Happiness

Happiness

May 12, 2011

Ek is happy wanneer ek 'n salarisverhoging kry wanneer ek 'n bonus kry wanneer ek 'n nuwe kar koop ek is verhef wanneer my meisie se oë glinster wanneer sy lag en diep in my oë kyk wanneer sy my hand styf druk en die duiweltjies in haar oë speel wanneer ek haar nagsoen en …

Alles begin met koffie

Alles begin met koffie

May 12, 2011

jy het my genooi vir koffie ek het jou genooi vir koffie ek bring toe koffiebone saam maal ons dit koffie hou jou op en wakker die wakker is so lekker elke aand roer ek nou jou koffie Liked it? Share it please …

My hart se taal

My hart se taal

May 11, 2011

Afrikaans jy is my kind jy groei aanmekaar soos 'n wilde loot word stapels letters sagte woorde maar ons leen woorde soos fuck, cunt, bliksem, arsehole net as ons kwaad is Liked it? Share it please …

Polsende

Polsende

May 11, 2011

jy is nie goed vir my na 2 jaar het ek alreeds 'n pasaangeer jy maak my dol die pas word aangepas jy trap die petrol ek hou die pas jy maak my dol Liked it? Share it please …

Kom plagiaat my

Kom plagiaat my

May 11, 2011

kom steel my woorde kom steel my lus kom steel my lyf my donker vallei as jy kom dan skyn die son in my donker vallei ek het nie woorde jy het gesteel Liked it? Share it please …

Salami Poloni

Salami Poloni

May 11, 2011

is nie vir jounie met die knoffelgeur gaan niksnie gebeur Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte