Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Eendag sal ek vir jou blomme bring

Eendag sal ek vir jou blomme bring

May 11, 2011

Eendag wanneer ek gaan ophou drink eendag wanneer jy ook mooi vir my gaan aantrek en lekker ruik die ou bliksem dink seker weer ek moet vanaand hoer speel daar is niks Liked it? Share it please …

Kweek vir my sonskyn rose

Kweek vir my sonskyn rose

May 11, 2011

sodat ek kan blom en elke aand wag vir jou om tuis te kom sodat jy my geur kan kan asem wanneer jy bedwelm is kan ek my dorings in jou steek sodat ek jou kan vasvang en verder met my reuk bedwelm omdat ek jou liefhet Liked it? Share it please …

Energizer

Energizer

May 10, 2011

weet julle ou manne dan nie waarom daar niks gebeur nie weet julle dan nie dat sy eveready gebruik probeer energizer Liked it? Share it please …

Rooi Kruis

Rooi Kruis

May 10, 2011

Die enigste kruis wat rooi was was die kruis op Golgota dit was rooi rooi van Jesus bloed wat vir ons sondes gesterwe het sodat ons vir ewig kan lewe As ons Reg kies Liked it? Share it please …

Net ‘n kaartjie

Net ‘n kaartjie

May 10, 2011

ek was agterlosig jy het uitgevind kaartjienommer honderd en dertig daar was net 200 'n spesiale geleentheid kom strip en strip jou moer as jy nie gekies word ek was gelukkig toe al dronk ek het net gestrip en gestrip sy het agtergekom ek het huistoe gekom sonder my onderbroek Liked it? Share it please …

Sparkling sprankelende sparletta

Sparkling sprankelende sparletta

May 10, 2011

sy het gespark om betyds te wees vir die bal haar oë blink altyd en sy lag altyd ek onthou hoe ons onder die wilgerboom saam sparletta gedrink het dit was toe jy verjaar het en jy verjaar môre jy lag jy spark jy borrel nog steeds my sparletta Liked it? Share it please …

Al die seer wat ek nagelaat het

Al die seer wat ek nagelaat het

May 10, 2011

het ek geskryf duisende maal duisende dit hou net nie op nie my God ek weet as ek die dag by u kom sal al die seer oor wees Liked it? Share it please …

Waarom Eva waarom

Waarom Eva waarom

May 10, 2011

het jy die appel vir my gegee terwyl die mangoboom langs die appelboom gestaan het Liked it? Share it please …

Die pad na jou slaapkamer is 1000 meter

Die pad na jou slaapkamer is 1000 meter

May 9, 2011

Sal ek wil ek kan ek nog die 1000 meter na jou slaapkamer stap Liked it? Share it please …

Sy lê weg

Sy lê weg

May 9, 2011

Aan ses hoenderboudjies vier aartappels n moerse wig black forest en drie flams vir nagereg vanaand lê sy weg verder weg van my Liked it? Share it please …

Baie skaam

Baie skaam

May 9, 2011

by die nudiste aand is die meisies baie skaam hulle loop die heeltyd rond met hulle adamspakkies aan Liked it? Share it please …

Hees

Hees

May 9, 2011

Hy was hees gevra 200 keer het hy haar gevra om met hom te trou toe sê sy ja maar hy moes eers hoor my lied soos Ge Korsten sing hulle is toe nooit getroud nie Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte