Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Huil Dronk

Huil Dronk

May 8, 2011

Op sy troue het hy soveel gedrink dat hy getjank het toe stel hulle n huildronk op hom in Liked it? Share it please …

Half skaam

Half skaam

May 8, 2011

Sy is eintlik nie baie skaam nie daarom hou sy net die boonste helfte van haar swemuitrusting aan Liked it? Share it please …

Ek hou van feie rou

Ek hou van feie rou

May 7, 2011

van aartappels en wortels 'n komkommer pla my nie 'n aarbei en appelkoos is goed vir nagereg maar as jy my appel wil gee weet ek wat gaan gebeur ek fokof nou Liked it? Share it please …

Sy was vinnig

Sy was vinnig

May 7, 2011

sy het skaars gesit met manelpak en al toe vra sy hom watter sap hou jy van wartelsap, koolsap, uiesap boontjiesap of lensiesap omdat hy gereeld sy bybel lees onthou hy toe lensiesap dit is hoe sy hom gevang het hy lees nie meer bybel nie Liked it? Share it please …

Dit was die enigste keer dat jou voordeur vir my oopgestaan het

Dit was die enigste keer dat jou voordeur vir my oopgestaan het

May 7, 2011

ek het vergeet jou suster het my by die agterdeur ontmoet sy was 'n wou nie nou nie ek droom nog steeds oor jou Liked it? Share it please …

Dit was die enigste keer dat jou voordeur vir my oopgestaan het

Dit was die enigste keer dat jou voordeur vir my oopgestaan het

May 6, 2011

Ek het vergeet jou suster het my by die agterdeur ontmoet sy was toe n wou nie nou nie ek droom nag steeds oor jou Liked it? Share it please …

Die keer toe jy my gebel het

Die keer toe jy my gebel het

May 6, 2011

toe kon ek nie praat nie min het jy geweet dat ek wou ja sê ek hoop dat jy en jou kan nie praat nie sal vir altyd gelukkig wees Liked it? Share it please …

Ry die lewe soos die branders rol

Ry die lewe soos die branders rol

May 6, 2011

Bly op jou branderplank anders verdrink jy die boog golf want jy oor gly die tregter golf moet jy trotseer die strand uitspoel golf moet jy respekteer anders kan jy gat oor kop die strandmeisies laat lag Liked it? Share it please …

My kruik is leeg

My kruik is leeg

May 6, 2011

sê sy my trane gestort my wese uitgestort jy kan my kruik weer volmaak dit is die soveelste keer dat sy dit sê vasberade draai ek om en stap die hoerhuis uit Liked it? Share it please …

Pelikaan Pelikaan

Pelikaan Pelikaan

May 6, 2011

met jou reuse snawel sluk jy sardien na sardien gelukkig is ek nie in 'n groot vraat Liked it? Share it please …

ek het gelieg

ek het gelieg

May 6, 2011

toe ek gesê het ek is 'n virgin ek was twaalf toe my nefies kom kuier het ek was veertien toe my oom kom kuier het ek kon nie die hel met jou deel nie want jy sou nie verstaan want jy is 'n virgin Liked it? Share it please …

Die geraamte in jou kas se voortand is getjip

Die geraamte in jou kas se voortand is getjip

May 6, 2011

ek het gewonder waarom jy nooit daardie kasdeur oopmaak wat hou jy daarbinne waarvan ek nie mag weet nie toe ek jou vra het jy beangs rondgekyk na 'n gedeelde bottel cabernet het jy stil geraak jy het die kasdeur oopgemaak en my alles vertel jou siel, die seer, die bang, uitgestort die saagsels in …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte