Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Ons sal mekaar nie meer sien nie

Ons sal mekaar nie meer sien nie

April 28, 2011

sy was alreeds ingeboek toe ons mekaar raaksien ou herinneringe word oopgevlek matriekafskeid 15 jaar gelede ons het natgereën haar sykant rokkie het deurgeskyn die dogter van 15 wat saam met haar stap lyk net soos ek hulle keer my voor sorry, sir the flight is closed sy het my nooit vertel nie Liked it? …

Die spore van my drome

Die spore van my drome

April 27, 2011

Lê elke oggend oor my wange elke nag droom ek weer maar niks gebeur nie elke nag Liked it? Share it please …

Kantoormeisie

Kantoormeisie

April 27, 2011

Toe jy haar nie kon verlei nie toe sit jy haar op die skakelbord toe kry sy al jou nommers toe maak jy haar weer jou sekretaresse Liked it? Share it please …

Begrawe my diep

Begrawe my diep

April 26, 2011

So diep as wat jy die gat kan grawe ek weet dat wanneer jy by die klippe kom gaan jy opgee ons is nog nie dood nie Liked it? Share it please …

Begrawe my hart

Begrawe my hart

April 26, 2011

So diep as wat jy die gat kan grawe ek weet wanneer jy by die klippe kom dan gaan jy opgee ons is nog nie dood nie Liked it? Share it please …

Die herfs is te lank

Die herfs is te lank

April 26, 2011

en stoot die winter vorentoe die lente waarna ons so uitgesien het gaan baie kort wees Liked it? Share it please …

Ek skryf vir jou met n stomp potlood

Ek skryf vir jou met n stomp potlood

April 26, 2011

Sodat jy nie mooi kan lees nie en weet wat ek skryf nie ek weet ek mag nie jy weet jy mag nie die potlood is al stomp jy sal nie kan lees ek het jou lief Liked it? Share it please …

Kaal ender meisies

Kaal ender meisies

April 26, 2011

As jy genoeg kan wys kan smile op ys kan jy dalk kaalender 2012 haal Liked it? Share it please …

Wanneer die son my wakkermaak

Wanneer die son my wakkermaak

April 25, 2011

en ek kyk oor die stil wereld dan sê ek dankie Heer vir nog n dag Liked it? Share it please …

Ek is jou droomvrou

Ek is jou droomvrou

April 25, 2011

vind my date my liefie my vry my jy is my droomvrou Liked it? Share it please …

Die as van ons liefde bewaar ek in my hart

Die as van ons liefde bewaar ek in my hart

April 25, 2011

die vonk tussen ons het n vuur geword wat witwarm geword het al flouer het die kole later gegloei die wind het gekom en die as weggewaai ons ken mekaar nie meer nie Liked it? Share it please …

Rit

Rit

April 24, 2011

ek wil nie verder ry nie ek het verdwaal op die pad na erens ek en jy gaan nêrens die pad moet tog na erens gaan Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte