My lief hou my vas- hou my asseblief styf vas
jou asem gee my lewe die liefde wil alles he sonder voorwaardes die liefde ken geen wette nie Liked it? Share it please …
Jy het diep spore in my hart getrap
En so seker gemaak dat almal kan sien dat jy hier was Liked it? Share it please …
Jou voetstappe het die stilte in my hart verbreek
dit was so lank die wag net die horlosie het getik toe stap jy in my lewe in elke nag stap jy in my hart Liked it? Share it please …
Hoe ons mekaar gevind het
jy was 'n borrelbek ek was 'n lagbek op trafalgar square het ons mekaar ontmoet jy het op die podium gestaan en apartheid probeer verdedig ek het die waarheid geskree ons het ooreengekom om te verskil so het ons mekaar gevind Liked it? Share it please …