jy het gelag jy het gesmile jy het genader die eerste keer toe jy my sien die maer kroeskop ou dink hy nou rerig ek sal in hom belangstel maar jy was slim jou skildery op die kunsfees het ek van gehou daar was geen naam op nie net 'geen' die toneelstuk was deur geen …