Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Gees van die liefde

Gees van die liefde

April 5, 2011

hoe vinnnig is jy om die eensame hart te verower te betower die herfs is nie meer vaal die winter is nie meer koud ons moes die kragte van die natuur net voorspel rede het ons nie gevra nie die soet reis van verlief het ons ervaar getumble het ons niemand kon nog ooit verstaan …

Roep net my naam

Roep net my naam

April 5, 2011

en ek kom hygend voor jou staan ek het die comrades onderbreek maar dit was nie ek wie jy verwag het nie op die verhoog het ek jou hoor roep na jou liefdes man ek staan net hier voor jou ek hoop more sien jy my raak Liked it? Share it please …

Begrawe my diep

Begrawe my diep

April 4, 2011

In jou gedagtes sodat my brandende liefde nie weer sal vulkaan en jou verswelg begrawe my diep sodat ek jou nie kan roep nie want ons albei weet dat ons nie mag opstaan uit die graf van ons liefde nie   Liked it? Share it please …

Rooi Rooi Wyn

Rooi Rooi Wyn

April 1, 2011

rooiwyn die traanwyn die wysheidswyn die vredewyn die kenniswyn die wyn wat jy alleen kan drink die verbeeldingswyn die wyn wat woorde op papier kan sit red red wine Liked it? Share it please …

Ons kom om fees te vier

Ons kom om fees te vier

April 1, 2011

voor my deur staan 3 koggelmanders voor my deur staan 3 krieke voor my deur staan 3 hadidas voor my deur staan 3 tortelduiwe ek nooi almal in vanaand gaan ons fees vier die krieke maak orkes speel al die veld is vrolik die koggelmanders koggel hulle uit die brulpaddas kwaak die wereld wakker net …

Sosiale vlinder

Sosiale vlinder

April 1, 2011

sy praat met haar lyf kan nie haar bekkie hou nie maak 'n krater van haar hier en daar maar vlinder voort ongeag haar lyf haar bate die oë volg en begeer maar die mannemoed om te traai ontbreek sy is egter lus vir sport en vra watter kar die boepens rekenmeester met die 1980 …

Die einde van die wêreld

Die einde van die wêreld

March 31, 2011

ons almal weet dit gaan gebeur elkeen van ons het sy eie wêreld waar jy speel waar jy dae steel hier diep binne weet elkeen van ons wanneer dit die einde van die wêreld is jou wêreld nie hierdie wêreld die einde daarvan Liked it? Share it please …

Hemelsaad

Hemelsaad

March 30, 2011

God het vir elkeen 'n hart vol hemelsaad gegee jy kan daarmee maak net wat jy wil jy kan liefde saai jy kan liefde maai kwaad kan jy saai kwaad sal jy maai lag kan jy saai skaterlag sal jy maai menswees kan jy saai geluk sal jy maai geld kan jy saai dankbaarheid sal …

Erens daarbo

Erens daarbo

March 30, 2011

is Gods paradys ek het eers gedink dis hier op die grond hoe verkeerd kan 'n mens wees Liked it? Share it please …

Berg jy is nou houtskool

Berg jy is nou houtskool

March 30, 2011

uitgebrand swart vonkloos sisteme afgesluit ek kon dit nie hanteer en draai die suurstofkraan toe Liked it? Share it please …

Ceaser sit op sy troon

Ceaser sit op sy troon

March 29, 2011

in Rome die spil van die heelal musiek vir sy jare weergalm in die paleisgange hy het twee meisies vir elke generaal gereël dit bevorder losbandigheid die tromme verdwerg die rommel van die dragtige wolke druppels plas en word strome die mal Noag kom met sy groot boot en verkoop kaartjies hulle lag hom uit …

Dit sal vir altyd wees

Dit sal vir altyd wees

March 29, 2011

wanneer ek verlief raak sal my hart net joune wees vir altyd Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte