Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Model

Model

March 28, 2011

sonbruin lê sy op haar rug afsydig alleen mixit wil sy nie eksklusief haar lyf lokvink haar parfuum Liked it? Share it please …

Ek wonder soms

Ek wonder soms

March 28, 2011

waarom skiet mense op mekaar waarom trou mense waarom skei mense waarom het ons hartspyn waarom het ons lyfpyn waarom klop ons harte waarom klop ons harte vinniger as ons vir haar sien waarom ruik ons kos waarom geniet ons lekker kos waarom word ons dronk waarom kry mense seer God laat ons wonder waarom …

Testament van ‘n orgaanskenker

Testament van ‘n orgaanskenker

March 28, 2011

aan my vriend piet blacklabel skenk ek my vergrote pankreas dit sal jou laat ophou drink aan my vriend kort jan skenk ek my gebreekte neus aan my vriendin stella skenk ek my tong ek het nie baie gepraat nie aan roy die skaam engelsman skenk my voorplantingsorgaan 'n nuwe lewe vir jou aan my …

Jy is my kussing

Jy is my kussing

March 27, 2011

Vere sag is jy jy holte my jy ruik lekker jy maak my vaakoog ek koester jou Liked it? Share it please …

Die berg verdwyn

Die berg verdwyn

March 25, 2011

Die gletser begin smelt stukkies berg stort neer die groot rotse kreun maar het geen verweer na die ewigheid na die ewigheid fluister die gletser dreunend stort hulle na benede 'n plas, rimpels verdwyn die berg stort in die see van ewigheid en word 'n niks op die horison van môre (verganklik is ons) Liked …

Diepvries meisie

Diepvries meisie

March 24, 2011

MOENIE die titel en jou naam hier invoeg nie. Dit word outomaties bo aan bygevoeg. Liked it? Share it please …

Jy sypel weg

Jy sypel weg

March 24, 2011

my liefde val op jou rol weg die trane stroom oor my wange en plof stof jy sypel weg soos 'n druppel in die sand die sand stroom deur my vingers Liked it? Share it please …

Die sanger

Die sanger

March 23, 2011

Die duiwel speel kitaar stywe jeans skeurknie roep hy hulle wat verlang wat benodig liefde en begrip dit is almal van ons party kan nie die roep weerstaan nie die sanger begin sing van ware liefde enige liefde eensame harte beloofde land die mense skreeu meer en meer hy stap tussen hulle vat hier en …

Sag fluister sy

Sag fluister sy

March 22, 2011

warm woorde wat die kleure herfsblare weg warrel herfs is treurtyd die groen van somer het verkleur die drif van lente waai blare weg jaar in jaar uit volg ons die siklus loners in loners out ons kan nie help dis die seisoen Liked it? Share it please …

Nagskaam

Nagskaam

March 22, 2011

elke aand skakel jy die ligte af jy sê jy is nagskaam maar waarom vroetel ons dan eers Liked it? Share it please …

Ek steel jou woorde

Ek steel jou woorde

March 20, 2011

Wat sag tussen jou lippe ontsnap dit reik nie my oor dit is nie nodig om te praat as jy by my is nie Liked it? Share it please …

Uiotdagend blond

Uiotdagend blond

March 18, 2011

        Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte