Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Saamsung

Saamsung

February 26, 2011

Met jou duitse aksent het jy nie sleg gedoen toe jy saam met ons afrikaners is plesierig gesing het Liked it? Share it please …

Nie Kon

Nie Kon

February 25, 2011

Ek sou dit nie kon bewys het nie as jy dit nie met jou NIKON Coolpix S570 vasgevang het nie met zoomlens nogal ook Liked it? Share it please …

Sou nie

Sou nie

February 25, 2011

dit gedoen het nie as daar nie 'n sony 5 speaker surround sound stylish piano spray finish 7.5 inch 140 W en Ipod was nie it turns you on man you move with the beat Liked it? Share it please …

Combo

Combo

February 25, 2011

hulle was nie lank in besigheid gewees nie hulle het nie geweet 'n combo is nie chips en wortels nie hoender en uie nie kaas en makeronie nie   Liked it? Share it please …

Vroegoggend fluister die son vir die klippe

Vroegoggend fluister die son vir die klippe

February 25, 2011

wat blinkswart verstrooi le oor die karoovlaktes en praat van die langstert skerptand groot akkedisse wat elke oggend rondgeplas het in die groenslym poele vir miljoene jare lank al word hier al vertel op die warm swart klip wat al miljoene jare so op sy sy le gaan sit ek as ek my oe toemaak …

Entoesiasme

Entoesiasme

February 25, 2011

is hoe jy dinge doen onthou jy nog toe ek by jou gekuier het ek was bang vir jou pa en het jou maar help skottelgoed was saterdae het ek julle gras geseny en sy kar gewas hy het my darem altyd getip ek het vir jou 100 geel rose gebring en 'n duisend gedigte …

Surround Sound

Surround Sound

February 24, 2011

Ek het nie geweet wat dit beteken nie maar het eers uitgevind wat dit is 3 jaar nadat ek met jou getroud was Liked it? Share it please …

Ya Ma Ha

Ya Ma Ha

February 24, 2011

Ja ma sy het eerste haar pantie uitgetrek Liked it? Share it please …

Die wonder

Die wonder

February 24, 2011

waarom het sy dit gedoen waarom het hy dit gedoen waarom het hulle hom vermoor ons wonder oor gebeure ons wonder oor die liefde ons wonder waarom dit ons getref het waarom dit ons verlaat het en alleen op die liefdelose vlakte gelaat het as ek so wonder wonder ek soms waarom daar 'n god …

Gee vir my

Gee vir my

February 24, 2011

van jou vroulik gee vir my van jou oulik gee vir my van jou hartstaal praat met my afrikaans Liked it? Share it please …

Oulik

Oulik

February 24, 2011

oulik is sy vroulik is sy dink net hoe sy oor 14jaar gaan lyk baie oulik Liked it? Share it please …

Warmte

Warmte

February 24, 2011

'n ervaring in my hartklop die bewonder kyk na jou profiel die aanraking van jou menswees koester en vou my met waardering weet ek wat is dankbaar Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte