Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Sy staan en droom

Sy staan en droom

February 23, 2011

sy weet sy is enig haar grootkyk oog pas netjies tussen haar ore 'n seksie warm neus en effe te groot tande voltooi die prentjie nogtans is sy gewild onder die manlike geslag sy is kruisrasvers gekies om kampioen te word sy weet nog nie dat sy 8 kallers in 8 jaar gaan he nie …

Roekeloos verlief

Roekeloos verlief

February 22, 2011

Ek op jou en sy op hom ek en jy het nie geweet van haar en hom nie al vier is nou Xe Liked it? Share it please …

Rol blare Rol

Rol blare Rol

February 22, 2011

Dit is maar die eerste zol van hierdie seisoen rol blare rol Liked it? Share it please …

More kan wag

More kan wag

February 20, 2011

ons in nou hier deurmekaar ons weet nie hoe laat dit is miskien sal die son se strale ons kaal lywe wakkermaak Liked it? Share it please …

Hou my wakker

Hou my wakker

February 20, 2011

sodat ek nie van ons vergeet jy weet nie eens hoever is ons van more nie Liked it? Share it please …

Die wêreld daar buite weet nie van ons

Die wêreld daar buite weet nie van ons

February 19, 2011

toegespin in ons koekon van liefde bestaan die wêreld nie totdat ons honger word en dan besef die yskas is lieg Liked it? Share it please …

Swart rose

Swart rose

February 18, 2011

die dag toe ek nie meer geel, wit, pers, pienk en rooi rose kon sien nie het ek geweet daar is ook swart rose Liked it? Share it please …

Die palmboom se blare wieg

Die palmboom se blare wieg

February 18, 2011

in die wind gebuig soos 'n sambreel die bloekomboom se bos aan repe geskeur die nuwe bos glimlag alreeds 'n nuwe dag kom die wind speel deur my yl hare ruk my wenkbroue deurmekaar die koue winterwind ruk ruk aan my siel die rimpel op die dam storm op my af ek staan op en …

Die koue winterwind gryp die gifkombers

Die koue winterwind gryp die gifkombers

February 17, 2011

en gooi dit oor die pad die knars van staal kom aangesweef die koue winterwind is genadeloos Liked it? Share it please …

As twee dit lees: Nuwe digters

As twee dit lees: Nuwe digters

February 17, 2011

Is dit afrikaans plus kom deel met ons elke een van jou gelees is 'n plus vir Afrikaans Liked it? Share it please …

Die goue vrou

Die goue vrou

February 15, 2011

is die vrou wat met jou getrou het wat in jou geglo het wat nog in jou glo? wat jou kinders gebaar het wat jou kos kook wat jou parfuum dra wat jou ondersteun wat jou liefie wat jou waarlik liefhet nou wat soek jy by daardie hoervrou Liked it? Share it please …

Wys wys wys

Wys wys wys

February 15, 2011

effens aangeklam het jy tafel gedans wys wys wys klink die hongertaal gee gee gee gryp gryp gryp verwaand spring jy die tafel op die lewe is net vat vat vat Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte