Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Bliksemse valenpyl

Bliksemse valenpyl

February 14, 2011

My pyle vlieg links my pyle vlieg regs maar n doodskoot kry ek nie die dag is amper verby ek blinddoek my nie kieskeurig en met my tweeloop pylgeweer skiet ek die bondel in   Liked it? Share it please …

Die son knipoog vir my

Die son knipoog vir my

February 13, 2011

En verdwyn agter die glim horison knipoog vir my ! Liked it? Share it please …

Gelukkig het ons mekaar Vandag ontdek

Gelukkig het ons mekaar Vandag ontdek

February 13, 2011

En nie gewag tot more nie ek het jou hier ….vandag ek sal dit altyd onthou al is dit 5 voor twaalf   Liked it? Share it please …

My Valentyn….Jy het my wakker gemaak..!

My Valentyn….Jy het my wakker gemaak..!

February 13, 2011

Ek besef nou hoe honger ek is en hoop dat nie net jy op die spyskaart is nie   Liked it? Share it please …

My Geheime Valentyn

My Geheime Valentyn

February 13, 2011

Jou donker glinster oog vang my vas sonder praat deel ons deel van mens….kosbaar sonder vat misterie so werd wereld wat nie kan verstaan ons wêreld mens ….kosbaar My Valentyn Jy Sal Weet Liked it? Share it please …

In die oog van die storm ….Vir Johan Steyn

In die oog van die storm ….Vir Johan Steyn

February 13, 2011

Staan ek alleen terwyl die heelal my omsirkel die muskiet glimlag. Die padda kwaak die valk duik . die vink kwetter die vink kwetter . die valk duik die padda kwaak . net die padda het …. ongekwes staan ek alleen en wonder waarom die maan om die aarde draai mars om die son draai …

Wees kieskeurig met jou laaste pyl

Wees kieskeurig met jou laaste pyl

February 13, 2011

Gebruik jou verkyk beskou jou prooi deeglik as die alreeds te veel gekwes was skuif die vêrkyk verder as jy die een se oog kan sien en die trane drup skuif die vêrkyker aan as jy een sien wat rondsoek met n vêrkyker dan weet jy dat julle albei se prooi is geluk lê nie …

My dromer

My dromer

February 12, 2011

Vandat ek jou die eerste keer gesien het het ek begin droom net ek weet van jou ek kan jou links kliek ek kan jou regs kliek ek kan jou edit my dromer ek droom net oor jou Liked it? Share it please …

Die erotiese soen

Die erotiese soen

February 11, 2011

is n belofte doen dit moet opgevolg word deur n tongdraai soen n tongswaai soen speeksel nat gly ons op die mallemeule van die erotiese soen Liked it? Share it please …

Kom hier Wees my tier

Kom hier Wees my tier

February 11, 2011

Jy kan kom as jy wil maar nie teen jou sin Liked it? Share it please …

Die gulsige kameras

Die gulsige kameras

February 11, 2011

slurp alles op hoe jy lyk is nie jou jy nie sensueel word jy uitgebuit die kamera met 'n glasoog kyk kil rond wys van die wat kwyl Liked it? Share it please …

Kyk net

Kyk net

February 11, 2011

oom moenie bekommerd wees nie oom se dogter is so mooi ek kyk net Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte