Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Model

Model

February 11, 2011

Jy model is gekies om vroupad te loop voor gulsige, kritiese, honger mensdom jou lyfswaai almal se mens vir elke swaai vir elke draai gooi jy lewenslus vlak voor ons Liked it? Share it please …

Melkweg

Melkweg

February 11, 2011

was eens 'n produserende melkplaas Liked it? Share it please …

Young girl with fire

Young girl with fire

February 10, 2011

Vuurmeisie i know your burning desire jy soek n man met n brandhart om liefdesvlamme hoog te brand for a man to set you on fire (Burning man festival Nevada ) Liked it? Share it please …

As geld praat

As geld praat

February 7, 2011

dan luister ons almal net na daardie god Liked it? Share it please …

Gedigte is nie klaagmuur woorde

Gedigte is nie klaagmuur woorde

February 7, 2011

gedigte laat wonder gedigte laat frons gedigte laat lag gedigte is goed vir die hart en die siel Liked it? Share it please …

Jy is nog nie ryp nie

Jy is nog nie ryp nie

February 5, 2011

maar ek sal aan die kant van die boord wag todat jou wange pienk is Liked it? Share it please …

Tulp se rooi

Tulp se rooi

February 5, 2011

Wieg op die land n see van liefde dit laat my aan Jesus dink Liked it? Share it please …

Jy is rooiwyn oud

Jy is rooiwyn oud

February 5, 2011

MOENIE die titel en jou naam hier invoeg nie. Dit word outomaties bo aan bygevoeg. Liked it? Share it please …

Ek is ‘n kindjie klein

Ek is ‘n kindjie klein

February 4, 2011

Jesus maak my rein gegiet in my siel my ma het voorgesê jare het ek geswerf van loner tot minnares van houvrou tot verpes alleen sit ek nou en sing … ek is 'n kleintjie klein en verlang na my dierbare ma Liked it? Share it please …

My lyf sal jy vergeet

My lyf sal jy vergeet

February 4, 2011

dit sal rimpel en sag maar my liefdeswoorde giet ek in jou siel jy sal nooit kan ontsnap ek het jou lief is ingegrafeer in jou siel Liked it? Share it please …

Woorde in my vingers

Woorde in my vingers

February 4, 2011

die regte pen sal dit rol sal dit ABC sal dit letters woorde maak woorde wat ek voel woorde trane wat ek stort maar my pen staan stil my hand het ek verloor Liked it? Share it please …

Verbykyk miskyk

Verbykyk miskyk

February 4, 2011

te laat het ek besef jy het na my gekyk ek het jou misgekyk nou kyk jy my mis Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte