Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Die nag wag knus om te lê ,om saam te lê

Die nag wag knus om te lê ,om saam te lê

June 4, 2014

die nag gooi sy swart mantel oor ons om sonde vroetel te bedek Liked it? Share it please …

Jou sag parfuum

Jou sag parfuum

June 4, 2014

het verby spore gelaat jy het my wakker gemaak op wilde hormoon spoor ek het geslaap Liked it? Share it please …

Is dit jy wat saam met die nagwind fluister

Is dit jy wat saam met die nagwind fluister

June 4, 2014

is dit jy wat so koel kaal saam met die morewind gaan lê is dit jy wat saam met die reenwind huil is dit jy wat saam met die bries fluister en saggies my warm skoot kom opsoek is dit jy Liked it? Share it please …

Ek is dors

Ek is dors

June 2, 2014

my tong kleef aan my verhemelte vas my lippe droog vir jou soen les my dors sal nooit weer dors word nie Liked it? Share it please …

Jy is gelukkig vanaand

Jy is gelukkig vanaand

June 2, 2014

sê sy selvondaan ek het vir jou lensiesop vir vanaand Liked it? Share it please …

Jy het die sleutel

Jy het die sleutel

June 2, 2014

my hart is toegesluit kry die sleutelgat ek was lank genoeg toegesluit Liked it? Share it please …

Die leer na die hemel het 12 sporte

Die leer na die hemel het 12 sporte

May 26, 2014

God waarom het U myne 100 sporte gegee Liked it? Share it please …

Daar is n yskas tussen ons

Daar is n yskas tussen ons

May 25, 2014

ek eet en jy die eet Liked it? Share it please …

Soos mens die jare tel

Soos mens die jare tel

May 25, 2014

ek kan nie so vêr tel nie my GOD is dit die einde Liked it? Share it please …

Eenvoudig

Eenvoudig

May 25, 2014

skryf ek kort want my tyd is min GOD wag dalk net om die draai Liked it? Share it please …

Fashion tv

Fashion tv

May 25, 2014

die klerestropers sit aan die einde van die loopplank by die tyd dat sy daar kom is sy alreeds kaalgestroop Liked it? Share it please …

Sonder n draad klere aan

Sonder n draad klere aan

May 25, 2014

het sy hulle gevang hulle was sprakeloos en het roerloos gelê dit was die naakte waarheid Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte