Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Toe jy ja gesĂȘ het

Toe jy ja gesĂȘ het

February 4, 2011

ek sou nooit kon droom dat jy vir my sou ja gesê het toe ek jou gevra het om saam met my in my pa se ZX4 te ry Liked it? Share it please …

Die sleutel partytjie

Die sleutel partytjie

February 4, 2011

ek het gedink dit was 'n 40ste verjaardag partytjie toe ek die springkastele sien word ek laf en spring 'n paar keer van die dames het ook gehop toe ek die koekie tafel sien gryp ek vir romany cream het lekker gesmaak in die donkerkamer gooi ek toe sommer my kantoorsleutels in die volgende dag …

Net ek kan so skryf

Net ek kan so skryf

February 3, 2011

oor alles wyd en syd copy cat is ek nie maar die liefde het sy hoekie onders oorheers trane die snot vireers Liked it? Share it please …

My Ring ….Hy

My Ring ….Hy

February 3, 2011

is 'n simbool omsingel jou vinger 'n onbreekbare band dit laat jou veilig voel Jou Ring …Sy gly snoesig oor my vinger laat spasie vir okkupasie blink in die môrester as jy my vroeg wakkermaak jou ring is 'n sweet-lekker-ring Liked it? Share it please …

As jy 40 is dink jy …

As jy 40 is dink jy …

February 3, 2011

wow, jy het ge-arrive die girls wag vir die charming ou seepbek, gladdebek kan alles inpraat maar as jy nog nie ge-arrive het nie maak jy 'n moerse mistake na 40 kyk die girls na jou kar na jou huis na jou beursie hoeveel push-ups jy nog doen kan laaste in die tou   Liked …

Dit raak aan die siel

Dit raak aan die siel

February 3, 2011

Jongoog, blinkoog, skoonoog dit is jy ek ken jou nie ek lees jou soos jy skryf vou jy oop soos 'n veldlelie vou jy oop soos 'n dertigblaar roos in my geestesoog ruik ek jou diepteug ek jou skoonheid jy sal altyd wees die water wat kabbel die voeltjies wat piep in die nessie die …

Vertel die bure

Vertel die bure

February 2, 2011

alleen sit ek en tjank my lewe erg alleen is 'n bore 'n chick moet ek kry lady luch kom 'to by' en los 'n chick so kommervry wat my virre spin sê sy 'n rough rider was dit toe rof het sy gespeel vir my glad te veel ek sê stop sy sê 'lets …

Sy skeur die briefies aan stukke

Sy skeur die briefies aan stukke

February 1, 2011

die wat hy onder die mat gelos het die wat hy gepos het die briefies skelm gestuur te skelm het hy geword die buurvrou se vuur het my briefies veras Liked it? Share it please …

Nege uur

Nege uur

February 1, 2011

is inkloktyd ons mag nie later maar die klok is een uur teruggestel dit was in die uur dat sy swanger geraak het tyd bly tyd Liked it? Share it please …

‘n Ma hart

‘n Ma hart

February 1, 2011

is 'n hart wat nooit ophou klop wat vir rebel kind altyd sal pols 'n ma hart verstaan jong liefde trane 'n ma hart troos terwyl sy saam huil 'n ma hart verlang ek na, al is ek al 60 Liked it? Share it please …

Die Leeuman kuier

Die Leeuman kuier

January 31, 2011

Sy skuur teen hom en ritsel sy snor behaaglik sug hy Agter sy rug lê nog drie jong leeuwyfies en wag Liked it? Share it please …

Die kruis van die ewigheid

Die kruis van die ewigheid

January 31, 2011

moet ons dra die pad daarmee stap sodat die wêreld kan sien dit is eintlik nie so swaar nie Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte