Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Purper ryp

Purper ryp

January 31, 2011

groen was hulle gewees toe bruin geword nou purper ryp die kraaloog voëls vertel mekaar van purper ryp hulle vlieg en vernietig purper lewens Liked it? Share it please …

Die nag het sterk geroep

Die nag het sterk geroep

January 31, 2011

MOENIE die titel en jou naam hier invoeg nie. Dit word outomaties bo aan bygevoeg. Liked it? Share it please …

Sy hand dwaal rond

Sy hand dwaal rond

January 31, 2011

my sag binneboud vryf hy ek ruk ruk sy hand gly oral rond jeeeesis ek kan nie meer keer nie hy ruk alles af hy verkrag my   Liked it? Share it please …

Gebeur

Gebeur

January 28, 2011

Dit mag nie dit sal nie dit gaan nie gebeur voordat ek getroud is Liked it? Share it please …

Die winde van genade

Die winde van genade

January 28, 2011

waai koel oor ons alles is reg waai sterk oor ons die word ongemaklik waai wild die bybel blaai flits vertroue flits verby die oggend nuus die tsunami het ons gemis Liked it? Share it please …

Gebruikers vriendelik

Gebruikers vriendelik

January 28, 2011

Tweehandse mens vir gebruik beskikbaar verniel beproef verneder misbruik ingeloop bruikbaarheid verbruik hanteer ons is gebruik en word 'aangepass' ons weet nou van dit en kan deurglip   Liked it? Share it please …

Droomloos

Droomloos

January 28, 2011

ons is bymekaar drome vergete ons is nou droomloos Liked it? Share it please …

Jirre dis te laat

Jirre dis te laat

January 27, 2011

Toe en Jou geroep het was daar net stil nou het die waters gekom en ook die brandweerwa Jirre dis te laat sy is dan dood   Liked it? Share it please …

Ek wil jou daar sien

Ek wil jou daar sien

January 27, 2011

daar waar die spotlights skyn daar waar die talents is daar waar ek weet jy is beter maar toe hulle jou roep het jy versteen maar die volgende een wat ek sien is nou my girl Liked it? Share it please …

Jy mors nie met woorde nie

Jy mors nie met woorde nie

January 27, 2011

Skryf suinig sodat die woorde wat jy gebruik nie oorbodig word nie ek het jou lief is genoeg om haar vir ewig aan jou te bind   Liked it? Share it please …

Leë hande klub

Leë hande klub

January 27, 2011

jy mag niks saambring jy mag dalk net met iets in hand huis toe gaan Liked it? Share it please …

Op die tafel

Op die tafel

January 26, 2011

keurig voorberei eend en hoenderhen vark en lamsboud meatballs en gravy is nie vir my maar jy opgetooi wat vurig wag opgedis vir vanaand se plesier uitgehonger is ek Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte