As die klipdrift my hart omvou
is daar niks warmer nie is daar niemand anders met wie ek wil praat nie sy waag dit nie meer om my te kritiseer sy weet al lankal dat een bottel nie genoeg is nie die wêreld om my vervaag ek sien nie hoe sy na die winkel toe stap nie haar klere sit styf …
Tonge los
soos 'n veldbrand het dit versprei Koos se vrou vind toe uit dat hy 'n verhouding het met Jan se vrou sy het 'n verhouding met Peet haar vriendin se man aangegaan Peet het toe met Bertus sy baas, se vrou 'n verhouding die nuus het soos 'n veldbrand versprei want die vrouens kan nie …
Poppie laat jou gedagtes gaan
ek is nie so vaal Liked it? Share it please …
Om te lieg is ‘n sonde
sê sy vir my soos my ma ook altyd gesê het die woorde weerklink my lewe 'n leuen ek sien nie customers maar girls ek kry nie twintigduisend maar tien ek is nie 'n baas nie maar 'n klerk ek eet peppermente om die dampe te demp sy het my uitgesluit eks 'n drankverslaafde 'n …