Vlieg Vlieg Vlieg Vlieg January 20, 2011 dit was jou eerste vlug gewees die singende woer lemme skree op die beton lok jou roep jou nader jy stap die ruim in jou omdraai waai was jou laaste Liked it? Share it please …
Die onbewaakte venster na jou siel Die onbewaakte venster na jou siel January 20, 2011 was 'n skrefie oop ek het deurgeglip en in jou hart kom nesmaak Liked it? Share it please …
Mens jy kruip weg Mens jy kruip weg January 19, 2011 Terwyl Godson Oor die aarde skyn onder beton en plaat jy kruip in die skemer weg jy het net een keer met Eva sonde gedoen ek staan al op 1000 Godson roep ek sal julle nie verteer nie Liked it? Share it please …
Die vurige nagte Die vurige nagte January 19, 2011 Wat ons gedeel het die natsweet lywe het geblink in die maanlig jou hygasem vlak by my oor dit is verby gister het jy doodoog verby my geloop ek bestaan nie meer my hart sal leeg bly jou vuur is geblus Liked it? Share it please …
Ek het blinkoog gesing Ek het blinkoog gesing January 19, 2011 uit volle borsie die kinderlied bly by my ta ra boem de ry my vaalhaar nooientjie nee o nee sy is nie bang nie ta ra boem de ry dis nie meer lank nie dan is ek weer aan jou sy ek het nie besef die betekenis vandag is sy nie meer aan my sy …
Ontvries my Ontvries my January 19, 2011 die winter se alleen die keuse van my hart smelt warm ontvries jy my ontsluit jy my passie jy streel my Liked it? Share it please …
Met haar rooi pelsjas aan Met haar rooi pelsjas aan January 19, 2011 sy loop uit op die plankvloer met 'n rooi pelsjas aan haar rug op ons gekeer haar jas plof op die vloer haar inhibisies verloor sy draai om sy was kaalgat die gehoor jil die gehoor skreeu Liked it? Share it please …
‘n Beter man ‘n Beter man January 18, 2011 het sy gesê daar is 'n beter man as jy en hy sê hy is lief vir my Liked it? Share it please …
Uitlok Uitlok January 18, 2011 sy wikkel wikkel ruk alles los en rond haar skadulyf skryf sms 26 13 13 teen die muur Liked it? Share it please …
Dankie vir die jare Dankie vir die jare January 18, 2011 Dankie vir al die jare wat jy opgeslurp het die kleuter kak gevat kindervrese gedeel tienersmart getroos waar is die dankie ons is nie meer een dis nou net 'n geween ek sê nog dankie al is dit te laat Liked it? Share it please …
Jy dra die verkeerde bril Jy dra die verkeerde bril January 17, 2011 jy kritiseer my altyd ek kan nie kook nie ek kan nie na die kinders kyk nie ek lyk dan altyd vaal ek kan nie na my gewig kyk nie ek kan nie die huis skoon hou nie ek kan nie vry nie my bliksem hoe verwag jy dat ek die huis moet skoonmaak lekker …
Vertroueling Vertroueling January 17, 2011 Die adder het sy tande diep in my bors ingeslaan die vyf rande wat jy gesluk het het jou oë koud gemaak soos 'n slotmasjien het jy koud gesluk jou hart bly koud Liked it? Share it please …