Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Kersvader se bokke se pote

Kersvader se bokke se pote

January 17, 2011

is al seer sy vrag geskenke is oorgewig hy het nie geweet dat die woestynkinders hulle pa's wou verras en het net 100 – AK47's 50 – SAM missiele en, 2 helikopters bestel Liked it? Share it please …

Selfversekerde slingbag

Selfversekerde slingbag

January 17, 2011

oor die skouer denim shorts stap sy langbruinbeen in die shopping mall die nuutste model police sonbril loer onder die strooihoed uit dit is nou al twee jaar lank dat sy na haar man model soek Liked it? Share it please …

Die lelike eendjie het befok geraak

Die lelike eendjie het befok geraak

January 15, 2011

al die mannetjie eende wou altyd net kaal saam met haar gaan duik hulle wou vir haar sjerrie koop en leer pool speel maar na die derde koktail het haar bek begin oophang die vere here wou almal vlerksleep toe haar tong begin sleep het sy geweet haar vlerk gaan nou sleep Liked it? Share …

Jy het baie liefde in jou

Jy het baie liefde in jou

January 15, 2011

maar niemand het nog die regte sleutel gehad toe kom ek en sluit jou slot oop God het my jou sleutel gegee ek het net gebid Liked it? Share it please …

Die lappop en die fisioterapeut

Die lappop en die fisioterapeut

January 15, 2011

Nek gekruis rug gebuig arms gevleg dubbel gevou knieskyf skeef neus gekneus dit gebeur as n vierjarige laaitie met n lappop speel   Liked it? Share it please …

Cellfood

Cellfood

January 15, 2011

Die gewildste kitskos vandag want waarom dan loop almal met selfone teen hulle monde Liked it? Share it please …

Veronica lag nie vanoggend

Veronica lag nie vanoggend

January 14, 2011

Die kinders om haar kwetter maar sy is alleen stil met haar skertjie knip sy die rooi hartjie in sewe stukkies hart haar mamma het gisteraand vreeslik gehuil Liked it? Share it please …

Misverstand

Misverstand

January 13, 2011

Jy het gesê half sewe ek het gehoor half nege ons het mekaar gemis ons het albei griep gehad half sewe en half nege klink dieselfde   Liked it? Share it please …

Lets Bond Botle Bond

Lets Bond Botle Bond

January 13, 2011

James het vir ons sy plek geleen met al sy groovy toys its going to be a bang   Liked it? Share it please …

Op die straathoek kersfees 2010

Op die straathoek kersfees 2010

January 13, 2011

Jare al wag sy gaan vader krismis hierdie jaar haar lucky packet bring moeg van die langpad vat ek die verkeerde draai op die straathoek sien ek haar my droom van 20 jaar gelede ek skop die brieke dankie vader krismis sê sy     Liked it? Share it please …

Trippe trappe tone

Trippe trappe tone

January 12, 2011

steek weg al jou tone   want ek trippe trappe tone   (net 'n paar lawwe woorde) Liked it? Share it please …

‘n Liefde vir ‘n leeftyd

‘n Liefde vir ‘n leeftyd

January 12, 2011

as jy van koffie met cremora hou   kan dit 'n liefde van 'n leeftyd word Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte