Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
My skeurknie jaar

My skeurknie jaar

January 12, 2011

MOENIE die titel en jou naam hier invoeg nie. Dit word outomaties bo aan bygevoeg. Liked it? Share it please …

Die vreemdeling

Die vreemdeling

January 12, 2011

Ek lê en kyk na jou slaap oë   die vuur versteek die passie gevlug   ek het nog nooit so na jou gekyk nie   jy is 'n vreemdeling Liked it? Share it please …

Flou gesoen

Flou gesoen

January 12, 2011

rou gevry   vyf dae intensief het my lewe gered   sy was 'n hoer van beroep   ek 'n jagse swaap gewees Liked it? Share it please …

Bitter vrugte

Bitter vrugte

January 11, 2011

Pitjie vir pitjie bitter lê sy oopgevlek soos n papa     Liked it? Share it please …

If you crime you crash

If you crime you crash

January 11, 2011

goed nie gekoop is duur koop   huur koop is duur koop   as jy buig voor die gulsige geldgod Liked it? Share it please …

Dolly Parton is gefire

Dolly Parton is gefire

January 11, 2011

sy werk nie meer hier nie   sy het nie op 1 Januarie 2011 haar borsmaat geregistreer nie   het jy? Liked it? Share it please …

Is jy net ‘n fragment van my verbeelding

Is jy net ‘n fragment van my verbeelding

January 11, 2011

is jy werklik   is jy hier?   of is jy daar? Liked it? Share it please …

Onder die volmaan

Onder die volmaan

January 11, 2011

Het ek jou gevra om my vrou te word   onder die volmaan het jy, ja, gesê   ek is in die hemel my engel Liked it? Share it please …

Dink julle ons taal slaap

Dink julle ons taal slaap

January 11, 2011

Weet nie van die humor van onder-kaap straat   die blinkoog stukkend gesuip se meneer, ek's nie gesyp   so getoor hy kan nie spel nie   afrikaans is 'n geduldige taal wat nog groei en lote uitspruit   WAT kan vertel en sê ek het jou lief en sy sê JA   'n liefdestaal …

Jou briekligte kon ek nie sien nie

Jou briekligte kon ek nie sien nie

January 10, 2011

Want jou voorkant was na my voorkant gedraai Liked it? Share it please …

Die koördinate van die hemel asseblief!

Die koördinate van die hemel asseblief!

January 10, 2011

geloof hoop liefde Jesus, my verlosser die kortste roete geprogrammeer Liked it? Share it please …

Spoke

Spoke

January 10, 2011

ons spook al lankal die werk sal vandag klaar wees die bachelors draai soos spoke op die krismispaartie rond ons spook ons gatte af maar kom nie klaar nie hulle sê, dit spook daar die meeste mense is bang vir spoke maar elkeen van ons het ons eie spoke my skoonma is 'n ou spook …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte