Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Slypsteen

Slypsteen

January 10, 2011

soveel messe geslyp soveel kere in die rug gesteek slypsteen se my nou waarom jy dit alles aanskou Liked it? Share it please …

Die rigting van haar hart

Die rigting van haar hart

January 10, 2011

kan ek nie lees ek kan nie keer hy het haar van my weggeskryf sy soete woorde het haar gelok na die land van belofte woorde Liked it? Share it please …

Afrikaanse woorde muf vir Moonriver

Afrikaanse woorde muf vir Moonriver

January 8, 2011

Toe ek my tesourus van Afrikaans oopmaak val daar n handvol gemufde woorde uit blitsvinnig gryp ek hulle voordat hul verlore gaan gemufte woorde is soos ou rooiwyn dit vat jou woordlangs   (Die nuwe Tesourus van Afrikaans is nou by CNA R340 Dit sal jou soveel meer woorde gee , meer gedigte , meer plesier …

SEKS

SEKS

January 7, 2011

Almal kry te min daarom praat almal meer daaroor Liked it? Share it please …

Meermin

Meermin

January 7, 2011

Jy wys min of meer jy wys te min Jy wys te meer Jy is  Meermin Liked it? Share it please …

Sagvat

Sagvat

January 7, 2011

As my hand gly oor jou rondbors dan vat ek vrousag my sagvat vrou my liefdes vrou Liked it? Share it please …

Die laaste engel

Die laaste engel

January 7, 2011

het op 31 Desember 2010 haar tas gepak en gesê ek fokof nou die mans wat ontrou is sê ek is nie 'n engel nie die jong ouens sê hulle het nog nooit 'n engel gesien nie die ou omies sê my engel jy moet net wag daar is baie ouens wat 'n engel soek …

Die lewe hang aan die sunste draad

Die lewe hang aan die sunste draad

January 7, 2011

God is daar om hul te vang die wolkmis daar bo was my trane wange die helikopter dip ek die hemel nie gemis nie Liked it? Share it please …

Ek wil jou helikopter

Ek wil jou helikopter

January 7, 2011

Tot hoog bo vat waar jy die groot visse in die groen waters kan sien waar jy die prison eiland kan sien en daardie smart ervaar waar Clifton se strande die kaalgatter lok waar die groot platberg troon waar die kopter die pyp se rook warrel Liked it? Share it please …

Ongebruikte liefde

Ongebruikte liefde

January 6, 2011

die groot liefde wat ons na mekaar getrek het het gou verwelk nie een wou water gee nie nou veertig jaar later sit ons nogsteeds dikbek met tonne se ongebruikte liefde Liked it? Share it please …

Die kaartjie na die hemel

Die kaartjie na die hemel

January 6, 2011

A.   Wat moet ek doen? B.   Waar moet ek dit kry? C.   Hoeveel kos dit? A.   Neem Jesus aan as jou redder B.   In jou hart C.   Die liefde van Jesus kos niks Liked it? Share it please …

Die swaarte krag van die aarde keer dat ons ‘n engel word

Die swaarte krag van die aarde keer dat ons ‘n engel word

January 6, 2011

Ons is te swaar gelaai met pakkies pakkies sigarette pakkies toiletrolle pakkies geskenke pakkies vol goedere hande vol biere hande vol pistole hande vol kos om te vreet gedagtes vol vuil gedagtes vol selfsug gedagtes vol wraak maak oop jou hande drop jou pakkies laat die wind deur jou gedagtes waai jy word verlos van …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte