Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3534….Plekkie in my hart

3534….Plekkie in my hart

January 1, 2011

Ek is so besig om meisies te verlei ek kan vir jou n plekkie op die drumpel gee wanneer ek klaar is met die show kan ek jou go Liked it? Share it please …

3533….In the middle of the night

3533….In the middle of the night

December 31, 2010

Hoor ek die yskasdeur oopgaan oor n uur is dit my beurt ons is al lankal gatvol vir mekaar ons huweliks kontrak se wanneer elkeen meer as 150 kg weeg dan is ons geskei Liked it? Share it please …

3532….Ek mis jou gisters

3532….Ek mis jou gisters

December 31, 2010

Toe jy nog by my was maar my mores het gelok gisters het gebeur  more is n nuwe avontuur Obladee   Obladaa Liked it? Share it please …

3531….Die oujaar se lood

3531….Die oujaar se lood

December 31, 2010

Le swaar in ons harte kantel jou hart en laat die hel van die verlede ontsnap Liked it? Share it please …

Die pornografiese fotograaf

Die pornografiese fotograaf

December 20, 2010

Hy het pornografiese fotos van die leeus geneem en het toe die nag in n boom deurgebring maar toe hy fotos van die bokke geneem het was hy op die voorblad van die huisgenoot gewees Liked it? Share it please …

3528….To walk the streets

3528….To walk the streets

December 10, 2010

is haar enigste opsie met drie kinders en n suiplap man kan sy nie anders as om n hoer te wees nie Liked it? Share it please …

3527…Ek het nog nie my lied klaar gesing nie

3527…Ek het nog nie my lied klaar gesing nie

December 9, 2010

ek sing van die wind die reën wat pletter teen die ruite dringend om my te vertel van jou liefde vir my dringend om my te vertel dat die golwe jou wil verswelg dringend om my te vertel dat sy my stem agter die groot golf hoor Liked it? Share it please …

3526…Jy is net ‘n nommer

3526…Jy is net ‘n nommer

December 9, 2010

69 groet ons ineengeweef Liked it? Share it please …

3525…Dream once again

3525…Dream once again

December 9, 2010

gee vir my ‘n wêreld om in te glo gee vir my die stip swart nag sodat ek kan weet die droom van môre kom saam met die oggendson Liked it? Share it please …

3524…Waar die wind gebore word

3524…Waar die wind gebore word

December 9, 2010

daar waar God sy asem uitblaas daar waar die ysbere woon waai Godswind oor die sneeuberge tot hier by ons waar ons bibber as God se asem ons longe vul is dit lekker om te lewe Liked it? Share it please …

3523…Jy droom ek droom

3523…Jy droom ek droom

December 9, 2010

van jou maar ek droom van jou bottleblond vriendin wat sonder ‘n draad klere langs jou lê en tan agter die hoogste duin hier op tietiesbaai Liked it? Share it please …

3522…WOW ! Baby

3522…WOW ! Baby

December 9, 2010

toe jy my die eerste keer gesien het was dit WOW BABY toe jy my die laaste keer gesien het was dit CIAO BABY Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte