Rio o Rio Rio o Rio March 25, 2014 stad van glans wat laatnag dans die samba wat spierlyf laat slangdraai die kale lyf word gewys Rio O Rio jy terg jy mergel my laaste rand laatnag tel ek jou vere op die Christus beeld slaan alles gade. Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!