Rooioog Rooioog February 17, 2014 sit jy en kyk hoe die wind die sandkastele wat jy gebou het korrel vir korrel terugdra maar jou hartseer kasteel word nie verweer deur die stormwinde van die lewe nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!