runaway bride runaway bride August 25, 2009 dit was vinnig dit was wild hy het aangestorm en gestop op die voorstoep het ek gesit die groot hond het hygend voor my gestaan vasgevang om my hand gevra pas voor die paardag het ek wintervoet gekry my spore het in die sneeu verdwyn Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!